Proteas speel gou-gou klaar met Indië

2010-02-08 12:55

Nagpur – Dale Steyn het 'n ongelooflike sewe paaltjies platgetrek op die derde dag van die eerste kriekettoets teen Indië by die Vidarbha Krieketvereniging-stadion in Nagpur.

Die Proteas het kort na teetyd finaal met Indië se kolwers afgereken.

Die Suid-Afrikaners het die dag op 'n hoë noot afgeskop toe Steyn en Morné Morkel saam drie paaltjies binne die eerste uur platgetrek het, maar Virender Sehwag het teruggeveg en altesaam 109 lopies aangeteken.

Teen teetyd is Sehwag egter deur JP Duminy uitgevang en Indië se telling reeds tot 221 lopies vir vier paaltjies beperk.

Indië het 'n moeilike wedstryd voor hulle, met Suid-Afrika wat 558 lopies vir die verlies van ses paaltjies aangeteken het in hul eerste kolfbeurt.

Die tweede en finale toets tussen die wêreld se top twee spanne begin op 14 Februarie in Kolkata, Indië.

Indien Suid-Afrika die toetsreeks wen, kan hulle as die wêreld se beste toetsspan aangewys word.
      
– Sapa-AFP

binne volksblad

Weather
Lottery
Cpt: 22-34°C Sunny. Hot. Pta: 18-29°C A few showers. Morning clouds. Warm.
Jhb: 17-27°C Showery. Partly sunny. Mild. Bloem: 17-28°C Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-28°C Morning clouds. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 119,900.00

CHEVROLET

ORLANDO 1.8LS
2011
R 239,994.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 1.9 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2008
R 155,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.