Kaapstad

Saterdag

Sunny. Mild.

13°C
18°C

7 day forecasts

Neil wik en weeg nog

2010-03-09 22:51

KAAPSTAD - Hoewel die Cape Cobras steeds die gunstelinge is om vanjaar se SuperSport-reeks te wen, het dié krieketspan klaar begin bou aan sy span vir volgende seisoen.

Die Kaapse span het reeds twee nuwe spelers vir volgende seisoen aangeskaf en is glo naby daaraan om nog ’n groot vis, Neil McKenzie van die Highveld Lions, in te katrol.

Die Cobras het die dienste van een van sy senior kolwers verloor met Henry Davids wat sy loopbaan by die Titans gaan voortsit.

Die Cobras het reeds die Lions­ se belowende jong paaltjiewagter Dane Vilas (24) se dienste vir die volgende twee seisoene bekom, terwyl Johann Louw al Vrydag vir die Cobras gaan speel in ’n vriendskaplike wedstryd teen die Engelse graafskap Hamp­shire.

Louw (30) is vroeër die seisoen deur die Dolphins die trekpas gegee toe hulle besluit het om op hul jong spelers vir die toekoms te konsentreer.

McKenzie, wat vroeër die seisoen as die Lions se kaptein, in die pad gesteek is, wik en weeg glo nog of hy die Cobras se aanbod van ’n tweejaar-kontrak wil aanvaar.

Die voormalige aanvangskolwer van die Proteas het reeds ’n woning in die Kaap.

- Volksblad

binne volksblad

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Afternoon clouds. Cool. Bfn: 7-19°C Morning clouds. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

ELECTRICAL ENGINEERING MANAGER

Gauteng,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Application Engineer

Gauteng,KwaZulu Natal,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Mechanical Project Engineer

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2006
R 89,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 115,990.00

MERCEDES

A200 Elegance MPV AT
2008
R 219,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

KALK BAY

House R 13 000 000

MOSTERTSDRIFT

House R 16 000 000

SCHOONGEZICHT

House R 1 900 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Tot 40% Af op Sagtebande

Miljoene Titels

Maak gebruik van dié fantastiese geleentheid & koop wonderlike nuwe uitreikings & ou gunstelinge.

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
  • top-profiel

  • top-gebeurtenis

  • top-galery

  • top-video