krieket

Dit reën paaltjies

2012-02-03 21:55

Sestien paaltjies het gister hier op die eerste dag van die derde en laaste kriekettoets tussen Engeland en Pakistan geval.

Vernon wys hy’t nie tans gelyke in SA

2012-02-03 21:55

Vernon Philander het gister nogmaals gewys dat hy nie tans sy gelyke het in plaaslike krieket in Suid-Afrika nie.

Dean Elgar

Elgar kan straks ’n IPL-troosprys kry

2012-02-02 22:33

’n Kniebesering in die SuperSport-wedstryd tussen die Knights en die Cape Cobras net minder as ’n maand gelede, het hom sy nasionale kleure gekos.

Saeed Ajmal

Rekord wink vir Misbah se span

2012-02-02 22:33

Die Pakistani-krieketkaptein, Misbah-ul-Haq, glo dit sal ’n groot prestasie wees om Engeland as die wêreld se nommereen-toetsspan met 3-0 te vermorsel.

Rilee Rossouw

Knights móét wen...

2012-02-01 23:01

Die Knights sal die Proteas-voorslagbouler Vernon Philander op sy gunsteling-jagveld te bowe moet kom om in die SuperSport-krieketreeks se wedloop te bly.

Kiwi’s lek lippe af vir SA ná hul Zim verniel

2012-01-30 21:44

Die Nieu-Seelandse boulers lek hul lippe af vir die stryd teen Suid-Afrika nadat hulle Zimbabwe hier aan flarde geboul het.

Engelse glips laat SA glimlag

2012-01-29 21:31

Die Suid-Afrikaanse krieketspan is binne bereik van die nommereen-plek op die wêreldtoetsranglys ná Engeland se skoknederlaag.

Aussies het Indiërs op knieë

2012-01-27 22:21

Net vier paaltjies staan vandag in Adelaide tussen Australië en ’n skoonskip-reekssege oor Indië.

Wanderers

Van der Wath, Coetsee skop vas met kolf op Wanderers

2012-01-26 22:50

Die Knights het op die Wanderers weens ’n stortbui van paaltjies én reën gesukkel om aan die gang te kom in hul eerste beurt teen die Lions.

 
KSA

VS, GW en Noordwes steun 12

2012-02-03 21:55

Solank geen gehalte ingeboet word nie, is baie provinsies ten gunste van die voorstel dat die huidige 6 streekspanne of franchises met 12 provinsiale krieketspanne vervang word.

Rilee Rossouw

Reeza en Rilee stu Knights; Neil-hulle laat waai ook

2012-02-02 22:33

Twee reuse-vennootskappe het gesorg dat die Knights en Lions hul neus voor het ná die eerste dag van hul onderskeie SuperSport-wedstryde.

Proteas

Miljoene wink vir SA

2012-02-01 23:01

Minstens R2,8miljoen en tot R3,6miljoen wink vir Gary Kirsten se nasionale krieketspan sou hy aanstaande maand skoonskip maak.

Knights

Swanepoel kolf plek oop in span

2012-01-31 22:01

Die Knights-keurders het weer gewys hulle beloon goeie spelpeil deur Aubrey Swanepoel te herroep vir hul SuperSport-krieketstryd van môre af in Kaapstad teen die Cape Cobras.

Peter Forrest

Marsh gepos, Haddin kry rus

2012-01-30 21:44

Die sukkelende kolwer Shaun Marsh is uit Australië se eendag-krieketgroep gelaat en die paaltjiewagter Brad Haddin kry ’n ruskans.

Ons gaan nêrens, sê Dravid ná groot nederlaag

2012-01-29 21:31

Indië se vernederende nederlaag in die laaste toets teen Australië was níé die laaste sien van dié land se krieket-hardebaarde nie.

Ryan McLaren

McLaren slaan laat toe; VS verniel Boland

2012-01-27 22:21

Neil Mc­Ken­zie en Zander de Bruyn was gister op die Wanderers in die SuperSport-krieketstryd teen die Knights tot die Lions se redding.

Weather
Lottery
Cpt: 22-34°C Sunny. Hot. Pta: 18-29°C A few showers. Morning clouds. Warm.
Jhb: 17-27°C Showery. Partly sunny. Mild. Bloem: 17-28°C Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-28°C Morning clouds. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

DISCOVERY ES TD5 AT
2003
R 223,500.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D RB Dsl
2006
R 205,899.00

MERCEDES

C180 K Classic AT MY00
2003
R 143,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.