2012-02-02 22:33
Party mense het Angelo Dundee as ’n skelm uitvaagsel beskou, terwyl daar ander was wat gereken het hy is die beste boks-afrigter wat daar tot nog toe was.
2012-02-02 22:33
Die Proteas-kaptein, Amanda Mynhardt, vertrek einde vandeesmaand na Nieu-Seeland waar sy klubnetbal in Auckland gaan speel.
2012-02-01 23:01
Die voortbestaan van die gewilde Netball Grand Series (NGS) kan – sonder ’n hoofborg – in sy huidige formaat in die gedrang kom.
2012-01-31 22:01
Oscar Pistorius is goed op koers om die eerste atleet te word wat Suid-Afrika in dieselfde jaar op die Olimpiese én Paralimpiese Spele verteenwoordig.
2012-01-29 21:28
In die langste Grand Slam-eindstryd tot nog toe wat tot in die Australiese oggendure geduur het, het Novak Djokovic sewe minute kort van ses uur triomfantlik uit die stryd teen Rafael Nadal getree om sy Australiese Ope-titel te behou.
2012-01-29 21:31
Robert Rock het die breedste glimlag in Aboe Dhabi gehad nadat hy iets vermag het wat hy nooit gedink het hy sou nie: klaarspeel met Tiger Woods.
2012-01-27 22:21
Die Australiese Ope het sy droom-eindstryd gekry: Novak Djokovic teen Rafael Nadal.
2012-01-27 22:21
Die SA afrigter, Giles Bonnet, het gister die name aangekondig van die 18 spelers wat die land se deelname in Julie in Londen moet verseker.
2012-01-26 22:50
Hendrik Burger het een van sy beste vertonings op die gholfbaan gelewer en die Vrystaat en Noord-Kaapland se geslote toernooi met drie houe gewen.