ander sport

Ali-afrigter gooi die handdoek in

2012-02-02 22:33

Party mense het Angelo Dundee as ’n skelm uitvaagsel beskou, terwyl daar ander was wat gereken het hy is die beste boks-afrigter wat daar tot nog toe was.

Amanda wil haar netbal by Kiwi’s slyp

2012-02-02 22:33

Die Pro­teas-kaptein, Amanda Mynhardt, vertrek einde vandeesmaand na Nieu-Seeland waar sy klubnetbal in Auckland gaan speel.

netball

Netbalreeks in gedrang

2012-02-01 23:01

Die voortbestaan van die gewilde Netball Grand Series (NGS) kan – sonder ’n hoofborg – in sy huidige formaat in die gedrang kom.

Oscar Pistorius ‘goed op koers vir Olimpiese droom’

2012-01-31 22:01

Oscar Pisto­rius is goed op koers om die eerste atleet te word wat Suid-Afrika in dieselfde jaar op die Olimpiese én Paralimpiese Spele verteenwoordig.

Novak uit sy nate ná sege

2012-01-29 21:28

In die langste Grand Slam-eindstryd tot nog toe wat tot in die Australiese oggendure geduur het, het Novak Djokovic sewe minute kort van ses uur triomfantlik uit die stryd teen Rafael Nadal getree om sy Australiese Ope-titel te behou.

Tiger Woods

Rock troef Woods

2012-01-29 21:31

Robert Rock het die breedste glimlag in Aboe Dhabi gehad nadat hy iets vermag het wat hy nooit gedink het hy sou nie: klaarspeel met Tiger Woods.

Dis Novak teen Rafa

2012-01-27 22:21

Die Australiese Ope het sy droom-eindstryd gekry: Novak Djokovic teen Rafael Nadal.

hokkie

Giles kies spelers wat op dreef is

2012-01-27 22:21

Die SA afrigter, Giles Bonnet, het gister die name aangekondig van die 18 spelers wat die land se deelname in Julie in Londen moet verseker.

Burger dra gholfkroon

2012-01-26 22:50

Hendrik Burger het een van sy beste vertonings op die gholfbaan gelewer en die Vrystaat en Noord-Kaapland se geslote toernooi met drie houe gewen.

 

Daly laat weer sy stokke praat

2012-02-02 22:33

John Daly het die horlosie gister in Doha teruggedraai en die eerste ronde van die Katar-meesterstoernooi een hou agter die voorloper afgesluit.

Burger Lambrecht

Koos Doep is sy inspirasie

2012-01-31 22:01

‘Ons gooiers moet nooit deelneem net omdat ons hoop iemand maak dalk ’n ophef van ons nie.’

Djokovic wil nou in Laver se spore volg

2012-01-30 21:44

Laver was gisteroggend vroeg ’n toeskouer op Melbourne Park toe Djokovic sy vierde Grand Slam-titel in die afgelope 12 maande gewen het.

Weerlig het laaste sê teen België

2012-01-29 21:31

Weerlig het die laaste sê gehad in die Suid-Afrikaanse vroue-hokkiespan se tweede wedstryd in die driehoekige reeks gister in Randburg.

Azarenka

Dis nou jou tyd, hoor nuwe kampioen Azarenka

2012-01-29 21:31

Belarus se triomferende tennister, Victoria Azarenka, het in ongeloof op haar knieë neergesak toe sy haar eerste Grand Slam-enkelspeltitel gewen het.

Schwartzel blaas in voorloper se nek; Kruger oorleef nie afsnypunt

2012-01-27 22:21

Die Deen Thorbjørn Olesen is die voorloper by die halfpadmerk van die Aboe Dhabi-gholftoernooi, maar daar is ’n paar gróót name wat hoop om sy naweek te versuur.

Golf

Vier nuwes in SA gholfspan teen Skotland

2012-01-26 22:50

Vier van die land se voorste amateur-gholfspelers sal hul nasionale debuut aanstaande maand maak teen die bestes van Skotland.

Weather
Lottery
Cpt: 22-34°C Sunny. Hot. Pta: 18-29°C A few showers. Morning clouds. Warm.
Jhb: 17-27°C Showery. Partly sunny. Mild. Bloem: 17-28°C Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-28°C Morning clouds. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

DISCOVERY ES TD5 AT
2003
R 223,500.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D RB Dsl
2006
R 205,899.00

MERCEDES

C180 K Classic AT MY00
2003
R 143,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.