Rugby
2010-07-29 12:10
Die fotograaf wat foto’s van die All Blacks se wedstrydplan geneem het is by enige verdere aktiwiteite van die Kiwi's in Melbourne verbied.
Rugby
2010-07-28 22:20
Die tekens is daar... maar Springbok-ondersteuners moet hoop Peter de Villiers volg nie in die voetspore van sy voorganger nie.
Rugby
2010-07-28 22:20
Die tekens is daar... maar Springbok-ondersteuners moet hoop Peter de Villiers volg nie in die voetspore van sy voorganger nie.
Rugby
2010-07-28 22:20
Steve Hansen, ’n hulpafrigter van die All Blacks, was gister op die oorlogspad nadat sekere All Black-geheime in die Australiese media uitgelap is.
Rugby
2010-07-28 22:21
Richie McCaw het erken hy het verskeie kere in die toetse teen die Springbokke nie volgens die reëlboek gespeel nie.
Ander Sport
2010-07-28 10:11
Die swaks bewaarde geheim in SA-gholf is eindelik amptelik aangekondig toe bevestig is dat die Suid-Afrikaanse Ope by die Durban-buiteklub sal plaasvind.
Rugby
2010-07-27 22:23
Ná ’n Ierse draai is CJ van der Linde terug by sy voormalige spanmaats om die Vrystaat-skrum teen die Haaie meer skop te gee.
Rugby
2010-07-27 22:23
Die nors gesig van Graham Henry, afrigter van die All Blacks, is al met dié van ’n bestuurder van ’n asynfabriek vergelyk.
Rugby
2010-07-27 22:23
Piri Weepu het vandeesweek pa geword en Jimmy Cowan sal in die Drienasies-stryd teen die Wallabies die nr.9-trui by hom oorneem.
Krieket
2010-07-27 22:23
Sri Lanka staan op die rand van ’n reekssege oor Indië nadat Kumar Sangakkara en Mahela Jayawardene hulle lopiefees voortgesit het.
Rugby
2010-07-27 10:16
Dit lyk asof Andries Bekker vir die res van die seisoen vir rugby verlore kan wees en eers weer volgende jaar in die Super15 sal speel.
Rugby
2010-07-26 22:10
Graham Henry het gesê die Bok-skrum het van onwettige taktiek gebruik gemaak om in die eerste twee Drienasies-toetse sy man te staan.
Rugby
2010-07-26 22:10
Die Griekwas het in vanjaar se Curriebeker-reeks nog net twee bonuspunte verwerf, waarvan net een vir vier of meer drieë was.
Rugby
2010-07-26 22:10
Die Blou Bulle sal vir minstens ’n maand sonder die dienste van Deon Stegmann, een van die span se onbesonge helde, moet klaarkom.
Ander Sport
2010-07-26 22:10
Giles Bonnet het verskeie doelwitte voor oë vir Suid-Afrikaanse vrouehokkie en een daarvan is om seker te maak die Proteas het diepte.
Ander Sport
2010-07-25 23:30
Ferrari is 'n boete opgelê en na die internasionale motorsport-beheerliggaam verwys omdat hulle die sport in 'n swak lig gestel het.
Rugby
2010-07-22 22:05
Aanpas, aanpas en nogmaals aanpas. Dít is die wekroep van die Springbok-slot en onderkaptein, Victor Matfield, en die vaskopstut, BJ Botha, vir die res van hul spanmaats.
Ander Sport
2010-07-22 22:08
Die wêreld se voorste gholfspeler, Tiger Woods, se geskatte borgskappe vir 2010 is nagenoeg R130 miljoen minder as verlede jaar.
Rugby
2010-07-22 22:05
Diegene wat dink dis onmoontlik vir die magtige Westelike Provinsie om teen ’n aspoestertjie-span in die Curriebeker-rugbyreeks te verloor – dink gerus ’n bietjie terug aan 18 Julie 2008.
Rugby
2010-07-22 22:05
’n Vrystaat-agttal wat nog aan sy eie hoë verwagtinge moet voldoen, is oorgehaal om môre in Pretoria munt te slaan uit ’n pak van die Blou Bulle wat sonder verskeie brekers moet klaarkom.
Rugby
2010-07-22 22:05
Die Griekwas-rugbyspan kan hom nie net op sy spelbrekers verlaat om môre op GWK-park hier ’n Curriebeker-sege oor die Leeus te bewerkstellig nie.
Rugby
2010-07-22 09:26
Moenie verbaas wees as die Vrystaat-rugbyspan die Blou Bulle in hul Curriebeker-kragmeting op Loftus Versfeld met hul eie “lug”-medisyne troef nie.
Rugby
2010-07-22 11:34
Die Springbokke het besluit om 'n klag in te dien en Sanzar te vra vir ‘n ondersoek omdat hulle meen die tugkomitee is bevooroordeeld teen SA-spelers.
Krieket
2010-07-21 23:10
Vyf jaar gelede het talle Hashim Amla se toekoms in internasionale krieket in twyfel getrek. Hy het hulle egter verkeerd bewys en is deur KSA daarvoor beloon.
Rugby
2010-07-21 23:17
Vier gekontrakteerde spelers van die Vrystaat is in die agttal van die Griffons vir hul Curriebeker-wedstryd teen die Oostelike Provinsie-Kings ingesluit.
Rugby
2010-07-21 23:17
Mylpale in sy luisterryke rugbyloopbaan is vir Stefan Terblanche omtrent soos om tande te borsel.
Ander Sport
2010-07-21 23:09
Verskeie bekendes is deur die Suid-Afrikaanse Olimpiese Komitee (Saskok) ingesluit in die groep van 115 wat aan die Statebondspele sal deelneem.
Ander Sport
2010-07-21 23:09
Die kampioen het hom gister hier op die tweede dag van die nasionale vroue-hokkietoernooi vasgeloop teen ’n Westelike Provinsie-span wat wil wys verlede jaar se vyfde plek was ’n glips.
Rugby
2010-07-21 13:00
Die voormalige losskakel van die Wallabies, Stephen Larkham, is aangestel as die Brumbies se nuwe aanvallende afrigter vir die 2011-rugbyseisoen.
Rugby
2010-07-20 23:12
Uiteindelik. In wat vir dié twee groot vriende soos ’n ewigheid moes voel, speel Ruan Pienaar en Morné Steyn weer vir ’n slag sáám in een span.
Rugby
2010-07-20 23:12
Daar is die behoefte vir vaart, maar ook die realiteit dat die huidige resep heeltemal te laf is vir die gemiddelde Suid-Afrikaanse palaat.
Rugby
2010-07-20 23:12
Frans Viljoen se frustrerende beseringsjaar duur voort nadat hy tydens ’n oefening sy derde groot besering binne enkele maande opgedoen het.
Rugby
2010-07-20 23:12
Die Griekwas-rugbyspan sal Saterdag hier straks sonder een van sy Springbokke vir die Curriebeker-wedstryd teen die Leeus moet klaarkom.
Krieket
2010-07-20 23:14
Hashim Amla was gisteraand die groot ster by Krieket Suid-Afrika (KSA) se “Oscar”-geleentheid in Sandton deur met vyf toekennings weg te stap.
Ander Sport
2010-07-20 06:14
Suid-Afrika se nuutste Britse Ope-kampioen was byna vir gholf verlore omdat sy pa nie wou hê sy seuns moet gholf speel nie.
Ander Sport
2010-07-20 11:52
Die Spaanse fietsryer Alberto Contador het jammer gesê vir die manier waarop hy die geeltrui in die Tour de France by Andy Schleck afgeneem het.
Rugby
2010-07-19 23:24
’n Slot-krisis dreig om die Springbokke se Drienasies-veldtog ná twee nederlae teen die All Blacks nog erger te ontwrig, met Andries Bekker wat gister huis toe vertrek het weens ’n beseerde rug
Ander Sport
2010-07-19 23:27
Alberto Contadorhet gister op omstrede wyse die nuwe voorloper in die Tour de France geword toe hy ’n aanval geloods het nadat Andy Schleck se fietsketting afgeval het.
Rugby
2010-07-19 23:24
Die Griekwas-rugbyspan sal ’n kopskuif moet maak as hy hierdie naweek tuis teen die Leeus weer op dreef wil kom in die Curriebeker-reeks.
Rugby
2010-07-19 23:24
Die grappie dat daar net twee SA goed is wat duidelik uit die ruimte sigbaar is – Kimberley se gat en die gat in die Bokke se verdedigingslinie – is beslis nie iets om in dié Australiese stad te loop en vertel nie.
Rugby
2010-07-19 23:24
Die insluiting van Matt Giteau al dan nie – eerder as die Springbokke – gee die Wallaby-afrigter, Robbie Deans, grys hare.
Rugby
2010-07-19 12:00
Selfs gereelde Australiese rugbyspelers is nie seker van hul plekke nie, maar dit wil tog lyk of Matt Giteau as senter teen die Bokke gaan speel.
Ander Sport
2010-07-18 22:39
Die gesogte Claret Jug is weer in Suid-Afrikaanse hande. Louis Oosthuizen, ’n boerseun van Albertinia in die Wes-Kaap, is die Britse Ope-kampioen en nuwe koning van St. Andrews.
Rugby
2010-07-18 22:26
Die Vrystaat-rugbyspan sal straks vandeesweek nog ’n Springbok in sy 22-tal vir Saterdag se Curriebeker-kragmeting met die Blou Bulle kan insluit.
Ander Sport
2010-07-18 22:39
Christophe Riblon (AG2R) moes eers ’n slag hard met homself praat voordat hy gister sy eerste skofsege in die Tour de France kon behaal.
Rugby
2010-07-29 08:29
Jean de Villiers het gewaarsku dat spelers strafskoppe gaan begin “melk” as daar ’n oordrewe klem is om die sogenaamde tip tackle uit te roei.
Rugby
2010-07-28 22:20
Die grootbaas van Suid-Afrikaanse rugby, Oregan Hoskins, glo Peter de Villiers “is niks swakker” as Jake White nie.
Rugby
2010-07-28 22:21
Die Vrystaat-rugbyspan se lostrio sal Saterdag opgewasse wees vir die Haaie – met of sonder die Springbok-agtsteman Ryan Kankowski.
Ander Sport
2010-07-28 22:21
Burger Lambrechts het gister op die Afrika-atletiekbyeenkoms Suid-Afrika se eerste goue medalje in die gewigstoot vir mans gewen.
Ander Sport
2010-07-28 11:41
Die Skotse tennisspeler Andy Murray het sy afrigter Miles Maclagan afgedank, het dié speler se maatskappy wat hom bestuur, aangekondig.
Rugby
2010-07-28 12:54
Sanzar se tugbeamptes het die Australiese losskakel Quade Cooper, se appèl teen sy skorsing van twee weke vir 'n boorvat, verwerp.
Rugby
2010-07-27 22:23
Dit kan Springbok-ondersteuners duur te staan kom as hulle die kampioene in die Wêreldbeker-rugbytoernooi wil gaan ondersteun.
Rugby
2010-07-27 22:23
Die Griekwas se sterk skrumvertonings die laaste paar weke in die Curriebeker-reeks voorspel niks goeds vir die Luiperds nie.
Rugby
2010-07-27 22:23
Francois Hougaard gee nie ’n bloue duit om wáár hy Saterdae op die veld moet draf nie, solank hy net speelkans kry.
Rugby
2010-07-27 12:37
Die Springbokke sal moet vergeet van hul probleme met die Ierse blaser Alain Rolland aangesien hulle hom binnekort weer gaan sien.
Sokker
2010-07-27 11:50
Die afrigter van Glasgow Rangers, Walter Smith, het bevestig dat sy klub belangstel in Bafana Bafana se Bongani Khumalo en Katlego Mphela.
Rugby
2010-07-26 22:10
Daar is ’n honger in die Vrystaat-kamp om te verbeter en dit kan reeds aan die begin van die Curriebeker-reeks gesien word.
Rugby
2010-07-26 22:10
Die Griffons kan met nog twee leenspelers van die Vrystaat versterk word vir hul Eersteliga-kragmeting met die SWD-Arende.
Ander Sport
2010-07-26 22:10
Lance Armstrong, die ikoniese fietsryer wat pas in sy 13de en laaste Tour de France gejaag het, het erken dat hy teleurgested is.
Rugby
2010-07-25 21:33
Die voormalige All Blacks-stut Richard Loe het Peter de Villiers gekap vir sy uitlatings en die Bokke se vertoning, berig die Sunday Herald.
Rugby
2010-07-23 23:48
Aan durf ontbreek dit nie by die Suid-Afrikaanse o.18-rugbyspan nie. Dit het die Jong Bokkies in die Nelson Mandelabaai-stadion gewys toe hulle daarin geslaag het om ’n sterk span van Engeland te klop.
Rugby
2010-07-22 22:05
Dit is byna ongelooflik, maar die laaste drie wat die Springbokke hier in die Suncorp-stadion teen Australië kon druk, was in 2002.
Sokker
2010-07-22 22:05
Suid-Afrikaanse sokker se Operasie 2014 het gister in alle erns begin. En te oordeel na die Bafana Bafana-bloudruk van die afrigter, Pitso Mosimane, is heelparty hardebaarde se dae getel.
Rugby
2010-07-22 22:05
Die Southern Kings kan amper nie wag om in 2013 deel van ’n voorgestelde Super16-rugbyreeks te wees nie, sê Stephan Pretorius, uitvoerende hoof van dié Suidoos-Kaapse streekspan.
Rugby
2010-07-22 22:12
Die toutrekkery tussen die Vrystaat-Cheetahs en die Haaie oor die dienste van Lionel Mapoe kan dié vleuel se Springbok-aanspraak ’n ernstige knou toedien.
Ander Sport
2010-07-22 22:08
Alberto Contador het gister feitlik verseker dat hy die Tour de France gaan wen, toe hy skouer aan skouer met Andy Schleck tot aan die bopunt van die gevreesde Col du Tourmalet-klim gejaag het.
Rugby
2010-07-22 13:00
Peter de Villiers het laat deurskemer dat die Bokke dalk slagoffers is van ‘n komplot om 'n hupstoot aan die Wêreldbeker-rugbytoernooi te gee.
Rugby
2010-07-21 23:17
Die Southern Kings kan reeds in 2013 Superrugby speel. Die span sal egter nie een van sy vyf Suid-Afrikaanse eweknieë hoef te vervang om dit te kan doen nie.
Rugby
2010-07-21 23:17
Dit gebeur nie aldag dat die skopafrigter van ’n span sy spelers aanraai om minder te skop nie, maar dít is Percy Montgomery se raad aan die Springbokke.
Rugby
2010-07-21 23:17
Hoër louere is Sarel Pretorius se voorland indien dié skrumskakel van Griekwas sy huidige peil handhaaf en sy taktiese skopwerk verbeter.
Ander Sport
2010-07-21 23:09
Justine Palframan is die atleet op wie Suid-Afrika se hoop gevestig is om op die Junior-wêreldatletiekbyeenkoms tot die eindronde van die 200m deur te dring.
Ander Sport
2010-07-21 23:09
Sunette Viljoen kan vanaand op die Diamantliga-byeenkoms in Monaco die tweede keer in vyf weke die Suid-Afrikaanse en Afrika-spiesgooi-rekord vir vroue verbeter.
Sokker
2010-07-21 10:00
Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Safa) wil hê meer wit Suid-Afrikaners moet sokker speel, wat dié sport “interessanter en lewendig” sal maak.
Rugby
2010-07-21 11:02
Opmerkings dat Gio Aplon te klein is om rugby te kan speel, is iets wat dié Springbok-vleuel al sy lewe lank moes aanhoor.
Sokker
2010-07-20 23:12
Tottenham het gister die eerste sokkerklub in die Engelse Premierliga geword wat vuvuzelas by sy stadion verbied.
Rugby
2010-07-20 23:12
Die feit dat hulle nou eers met hul Drienasies-veldtog afskop en kans gehad het om die Springbokke én All Blacks te ontleed, sal in die Wallabies se guns tel.
Rugby
2010-07-20 23:12
Die Blou Bul-stutte Dean Greyling en Werner Kruger behoort slaggereed te wees om die Vrystaat-Cheetahs Saterdag op Loftus Versfeld te pak.
Rugby
2010-07-20 23:12
Die Westelike Provinsie het gister respek aan die Luiperds getoon deur ’n byna volsterkte rugbyspan vir Vrydagaand se Curriebeker-kragmeting in Potchefstroom aan te wys.
Ander Sport
2010-07-20 23:15
Pierrick Fedrigo (Bbox Bouygues Telecom) het gister seker gemaak dat Frankryk sy mees suksesvolle Tour in 14 jaar beleef, toe hy die 16de skof van die Tour de France gewen het.
Rugby
2010-07-20 10:58
Die Wallaby-breier, Robbie Deans, het 3 veranderinge gemaak aan sy span teen die Springbokke in die Drienasies-toets in Brisbane.
Ander Sport
2010-07-19 23:27
Louis Oosthuizen het die Claret Jug langs sy bed staan gemaak toe hy na feesvieringe by die Jigger Inn in St. Andrews in die oggendure gaan slaap het.
Rugby
2010-07-19 23:24
“Kyk, dis Peter Whipp!” het Fabbies opgewonde geskreeu en na die kroeg oorkant die skoolveld beduie.
Ander Sport
2010-07-19 23:27
Vandeesweek is dit nie net provinsiale trots wat op die spel is in die nasionale hokkietoernooi vir vroue nie. Die toernooi begin vandag hier by die Kat Leisure-park.
Rugby
2010-07-19 23:24
Chris Rattue bestempel Peter de Villiers as ’n treindrywer-afrigter wat agteroor kon sit en knoppies druk terwyl sy magtige masjien voortstoom.
Rugby
2010-07-19 23:24
Kleiner unie of nie, Griekwas sal Saterdag in Kimberley die groot gunsteling wees om die Leeus in dié twee spanne se Curriebeker-kragmeting plat te loop.
Sokker
2010-07-19 12:38
SAFA sal aan die parlement moet verduidelik hoe hulle beplan om die R1 miljard meevaller wat hulle van Fifa ontvang het gaan spandeer.
Rugby
2010-07-19 11:48
Andries Bekker sal as gevolg van 'n rugbesering nie in die opkomende Vodacom-Drienasies toets teen Australië kan speel nie.
Rugby
2010-07-18 22:30
’n Erkenning dat hulle nie op die oomblik goed genoeg is nie; beter huiswerk oor die toepassing van die afbreekpunt-reël...en die leiers in die span moet na vore tree.
Ander Sport
2010-07-18 22:39
Hank McGregor het die Bergrivier-kanomarathon se rekordboek Saterdag herskryf. Dié sterk roeier het sy sewende sege in dié vierdaagse wedvaart behaal.