Hoe noem jy nou weer ...?

Hennie van Coller 57 keer gelees

Engels is ’n taal met ’n groot woordeskat wat dit ontleen het aan verskeie ander tale veral Grieks, Latyn en Frans en toenemend ’n klomp woorde uit Afrikaans.

Hennie van Coller

Geldskaarste maar dankiebly oor voorregte

Hennie van Coller 64 keer gelees

Ek betrap my dikwels dat ek nie dankbaar genoeg is nie en my dank ook nie altyd (voldoende) betuig nie. ’n Mens leef asof dinge jou toekom en boonop asof dit danksy jou eie verdienste is.

Hennie van Coller

Tollies, balle, doeke en Oupa van Glenda

Hennie van Coller 98 keer gelees

Die son loer skugter uit agter Naval Hill en sy eerste sagte strale raak-raak aan die reuse-denneboom voor my. ’n Valk sweef majestueus in die ylblou lug, skryf Hennie van Coller.

Goeiemôre

Marilyn as sekssimbool en pure onskuld

Goeiemôre 29 keer gelees

Norma Jean Baker met haar muisvaal hare en ligbesproete gesiggie is lank al vergete; Marilyn Monroe nie. Hierdie ikoon van Hollywood se bloeitydperk glimlag ons steeds toe, prykend op kussings, koppies, selfs gordyne.

Hennie van Coller

Verlede moet dien tot aansporing

Hennie van Coller 98 keer gelees

As dit so maklik was om ’n handvol onderskeidings te kry, waarom was dit slegs ’n klein persentasie uitblinkers beskore? vra Hennie van Coller.

Hennie van Coller

Erge trauma oor ’n wye front

Hennie van Coller 10 keer gelees

In die afgelope tyd leef die begrip “trauma” by my om verskillende redes.

Hennie van Coller

Letterkunde as straatrumoer?

Hennie van Coller

Baie van my studente worstel met die vraag of die bestudering van letterkundige werke geregverdigbaar is in Suid-Afrika.

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Hennie van Coller
    Geldskaarste maar dankiebly oor voorregte - 3 keer gelees
Hennie van Coller

Meesterplan vir Wêreldbeker 2011

Hennie van Coller 12 keer gelees

Hier waar ek by die Springbokke sit ná die wedstryd teen die All Blacks is my binneste seer.

Hennie van Coller

Om vry(erig) te wees

Hennie van Coller 66 keer gelees

Daar is waarskynlik baie plekke in Bloemfontein waar straatbewoners saam braai. Ons straat het die gewoonte om elke jaar ’n straatbraai te organiseer.

Hennie van Coller

Wat skuil dalk alles in ’n naam?

Hennie van Coller 23 keer gelees

My pa kom van Zeerust en Groot Marico. Harde wêreld waar hard gewerk en net sóms, hard gedrink is. En as jy na Herman Charles Bosman se oom Schalk Lourens luister, ook hard gedink is!

binne volksblad

Hennie van Coller

Vryheidstryders en feëprinsesse

Hennie van Coller 5 keer gelees

Aan die Britse vorstehuis het baie mense ’n broertjie dood. Ook in ’n wye kring is daar skepsis oor die nut (en selfs etiek) van ’n monargie. Is dit nie immoreel dat selfs armes moet opdok vir ledige monarge se luukse lewenstyl wat vakansies in die Alpe en die Riviera insluit nie? Kan die uitgawe van honderde miljoene rande vir ’n troue in tye van inflasie en resessie regverdig word?

Hennie van Coller

Roep maar gerus die engele om ons

Hennie van Coller 40 keer gelees

Het jy al ’n engel gesien? Of die teenwoordigheid van een vermoed? In die letterkunde is engele ’n gewilde onderwerp. Watter Afrikaanse leser sal nie Elisabeth Eybers se gedig “Maria” se openingsreëls (“’n Engel het dit self gebring,/die vreugde-boodskap …” of Breyten Breytenbach se versreëls: “my liefde moet soos ’n engel by jou bly;/soos vlerke, wit soos ’n engel”) ken nie?

Hennie van Coller

Die klippers in jou skoen

Hennie van Coller 15 keer gelees

Die afgelope tyd het die verkeer geweldig toegeneem in ons normaalweg baie stil straatjie. Terloopse waarneming bevestig dat dit meestal mans is wat stadig voor ons huis verbykruie maar dan hul nek na alle kante verrek soos hulle rondkyk, skryf Hennie van Coller.

Hennie van Coller

Om te ‘workshop’ is die geheim

Hennie van Coller 11 keer gelees

"Ek en die-slanke-man-met-die limousine het nie ’n maklike twee weke agter die rug nie. Om in Bloemfontein, wanneer die skole en die universiteite begin, blyplek te kry vir meer as twintig mense, is geen geringe opdrag nie," skryf Hennie van Coller.

Hennie van Coller

‘’n Bydrae vir Kersfees, asseblief’

Hennie van Coller 3 keer gelees

"Dis vroeg as hy opstaan. In die karavaan hoor hy sy ma snork. Miems en Babs is dit seker al gewoond – ’n mens raak aan alles gewoond," skryf Hennie van Coller.

Hennie van Coller

Besoedeling is veel meer as dit...

Hennie van Coller 54 keer gelees

"Ek wys elke jaar vir my studente ’n paar Nederlandse rolprente oor die Middeleeue. Daarna is hulle geskok oor bepaalde aspekte van hierdie tydperk," skryf Hennie van Coller.

Hennie van Coller

Etiek doer in die wildernis

Hennie van Coller

"Soms word ’n mens se planne gefnuik. My voorneme was om vandag iets vroliks te skrywe oor die somer. Ook nie sonder rede nie," skryf Hennie van Coller.

Hennie van Coller

Om nuut te begin in die lewe

Hennie van Coller 1 keer gelees

‘Vernuwing’ is een van die woorde wat die meeste gebruik word in letterkundige studies. Trouens, ná die aanbreek van die Romantiek heers daar die stilswyende verwagting dat elke nuwe letterkundige “skool”, “beweging” of “generasie” met iets nuuts na vore sal tree en geykte verwagtinge sal deurbreek.

 
Hennie van Coller

’n Plan wat net nie kan werk nie

Hennie van Coller 6 keer gelees

Dit wil voorkom of onbekookte uitsprake eie is aan die leiersfigure in regeringsgeledere. Erger is dat daar selde of ooit ’n openbare teregwysing van dié heethoofde is.

Hennie van Coller

Oor ‘analfabete in meerdere tale’

Hennie van Coller 6 keer gelees

Plagiaat staan deesdae hoog op die agenda van akademiese instellings. Om te steel is onaanvaarbaar binne ’n beskaafde gemeenskap, skryf Hennie van Coller.

Hennie van Coller

Workshop toe 'n reuse-sukses

Hennie van Coller 1 menings

Amazing!”, “stunning!”, “awesome!” was maar enkele van die Nuwe-Afrikaanse woorde waarmee deelnemers aan my “Skouspel-workshop” hul ervaring beskryf het, skryf Hennie van Coller.

Hennie van Coller

’n Limousine op besoek in Feestyd

Hennie van Coller

"My jaar het goed afgeskop. Dalk is jy ’n vurige ondersteuner van Afrikaanse musiek en woon jy gereeld konserte by óf koop jy Afrikaanse musiek," skryf Hennie van Coller.

Hennie van Coller

Wense vir ’n feestyd gevul met traagheid

Hennie van Coller 9 keer gelees

Traagheid is een van die sewe doodsondes. Tereg, want dit is verwant aan luiheid. En luiheid, so weet ons, is die duiwel se oorkussing. In luilekkerland rus jy op jou louere, werk niemand en raak jy later so arm soos ’n luis op ’n kam.

Hennie van Coller

Om uit te sluit en in te laat

Hennie van Coller

"In Suid-Afrika het ons nog ’n baie ver pad om te stap om by ’n situasie te kom waar mense mekaar aanvaar oor wat en hoe hulle is, en nie oor hul geloof, gender en ras nie," skryf Hennie van Coller.

Hennie van Coller

Beste stuurlui staan aan wal

Hennie van Coller 3 keer gelees

Man, laat loop, laat loop daai bal. Enige bleddie fool kan sien die gaping daar by die senters gaan oop soos ’n waenhuisdeur!”

Weer
Lotto
Ksd: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 109,995.00

FORD

Bantam 1.3i XL AC PU MY09
2010
R 104,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab 4x4 PU
2005
R 135,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.