Dís hoekom Alli die pad vat

Brandpunt 7 keer gelees

Nadat Nazir Alli as uitvoerende hoof van Sanral bedank het, is talle briewe in koerante gepubliseer wat uitwys watter goeie werk hy gedoen het, skryf Ferdi Greyling.

Brandpunt

Mdluli swaai Weste se kop

Brandpunt 23 keer gelees

Die diplomatieke skemerpartytjies is deesdae verbouereerde affêres. “Wat het gebeur sedert ons ’n einde aan apartheid help maak het?” skryf André le Roux.

Brandpunt

Zero resultaat vir die gepraat

Brandpunt 151 keer gelees

Dis onnodig om so opgewerk te raak oor Dinsdag se gesellige kuiertjie tussen die ANC en ’n klompie Afrikaanse organisasies, skryf Tim du Plessis.

Brandpunt

Tol-sage sege vir demokrasie

Brandpunt 13 keer gelees

ie bedanking van Nazir Alli, uitvoerende hoof van die Sanral, is ’n skaars maar welkome ontwikkeling vir ons openbare sektor, skryf Henry Jeffreys.

Brandpunt

ANC ná 100j. politiek seniel?

Brandpunt 236 keer gelees

Wanneer senior ANC-politici oor multimiljardrand-tenders ba­klei, is geniepsige partypolitieke binnegevegte geen verrassing nie, skryf Rhoda Kadalie.

Brandpunt

Aussie-leier het ook probleme

Brandpunt 82 keer gelees

Brisbane in Australië is die tuiste van die Queensland Reds. Dis ook die wêreld van Matthew Hayden, uitgetrede Australiese krieketspeler.

Brandpunt

Ons vryheid word bedreig

Brandpunt 205 keer gelees

In ander woorde, die ANC het al die ideale van 27 April 1994 vernietig. Trouens, ons vryheid word in 2012 bedreig, skryf Hussein Solomon.

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Brandpunt
    Zero resultaat vir die gepraat - 125 keer gelees
Brandpunt

Min erns met vroue se regte

Brandpunt 26 keer gelees

Op 22 Februarie is die name van die nuwe kommissarisse vir die Kommissie vir Geslagsgelykheid deur die parlement goedgekeur, Amanda Gouws vertel meer.

Brandpunt

Hoop op pad na selfvernietiging

Brandpunt 103 keer gelees

Óns is die slegte nuus – terwyl ons nog nie rêrig glo ons kan onsself baie vinnig en baie pynlik vernietig nie en alles vir die kakkerlakke agterlaat, skryf Ferdie Greyling.

Brandpunt

Vryheidsdag op onsekere plek

Brandpunt 97 keer gelees

Môre, Vrydag 27 April, is ons demokrasie 18 jaar oud en dit lyk of net pres. Jacob Zuma in ’n bui is vir feesvier, skryf Henry Jeffreys.

binne volksblad

Brandpunt

Só word eerbare ANC’s gestraf

Brandpunt 164 keer gelees

Die bevraagtekening deur ANC-parlementslede van die salaris van die openbare beskermer, Thuli Madonsela, is suiwer huigelary, skryf Rhoda Kadalie.

Brandpunt

Nederland kyk anders na taal

Brandpunt 161 keer gelees

Enkele weke gelede gesels ek met ’n Nederlander. Hy hoor ek kom uit Suid-Afrika, en vra impulsief: “Praat Afrikaans met my!” skryf Leopold Scholtz.

Brandpunt

Sal komplekse Cyril kroon dra?

Brandpunt 200 keer gelees

Die meeste van ons het al skoon van Cyril Ramaphosa vergeet. Maar toe duik sy naam nou die Sondag skielik op, skryf Tim du Plessis.

Brandpunt

Dit was toe alles die moeite werd

Brandpunt 55 keer gelees

Ons dominee vra een Sondag die gemeente om ons huise beskikbaar te stel aan ’n groep jong mense uit die NG gemeente Weltevredenpark, skryf Danny Titus.

Brandpunt

Onderwyskruik lê aan skerwe

Brandpunt 134 keer gelees

Omdat sy lede cum laude in staak sou kon kry? Hierdie tjommie-tjommie-politiek sal die ANC nog ’n boggel gee, skryf Johann Maarman.

Brandpunt

Sê reguit nee of ja oor Pretoria

Brandpunt 93 keer gelees

Die ANC het ontaard in ’n koddige spulletjie – voortreflike eksponente van daardie verleidelike politieke slenter om nie te sê wat jy bedoel nie en nie te bedoel wat jy sê nie.

Brandpunt

SA spioene en ANC-leierstryd

Brandpunt 146 keer gelees

Op die oog af het die wysigingswetsontwerp op intelligensiewette, wat tans voor die parlement dien, sin, skryf Hussein Solomon.

Brandpunt

Majola-sage ’n vars wekroep

Brandpunt 105 keer gelees

Mnr. Gerald Majola is ’n sprekende voorbeeld van wat ná die val van apartheid met Suid-Afrika verkeerd is.

 
Brandpunt

Sakelui se rol in die samelewing

Brandpunt 9 keer gelees

Khoza se kritiek, en die ANC se histeriese reaksie daarop, plaas opnuut die kollig op die verhouding tussen die sakesektor en die regering, skryf Henry Jeffreys.

Brandpunt

Stryd om kroon van VS-keiser

Brandpunt 104 keer gelees

Die geveg om die provinsiale leierskap van die ANC in die Vrystaat het bloedig begin word met verskeie fisieke konfrontasies, skryf Selloane Khalane.

Brandpunt

Sakelui en ANC se Khoza-jag

Brandpunt 34 keer gelees

’n Onafhanklike sakegemeenskap wat homself laat geld, is net so belangrik vir ’n demokrasie as ’n lewenskragtige burgerlike samelewing.

Brandpunt

ANC is rede vir SA afgradering

Brandpunt 213 keer gelees

Die graderingsagentskap Standard and Poor’s het vooruitsigte vir Suid-Afrika se ekonomiese toekoms afgegradeer van “stabiel” na “negatief”, skryf Ferdie Greyling.

Brandpunt

Visie nodig vir ekologie-krisis

Brandpunt 62 keer gelees

Pres. Zuma se uitspraak dat SA in ’n “enorme konstruksieterrein” omgeskep moet word, vra om ’n kritiese herbeskouing van hoe ons as samelewing oor vooruitgang dink.

Brandpunt

Majola wys wat fout is met SA

Brandpunt 217 keer gelees

Mnr. Gerald Majola is ’n sprekende voorbeeld van wat ná die val van apartheid met Suid-Afrika verkeerd is, skryf Henry Jeffreys.

Brandpunt

Twee kante van die werklikheid

Brandpunt 172 keer gelees

EK blaai nou die dag deur my kerk se Jaarboek van 2012. Tussen al die amptelike inligting is daar ’n rubriek met kort lewensketse van predikante wat onlangs oorlede is.

Weer
Lotto
Ksd: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 109,995.00

FORD

Bantam 1.3i XL AC PU MY09
2010
R 104,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab 4x4 PU
2005
R 135,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.