Woord en Perspektief
88 keer gelees
Min vertellings in die Bybel is so bekend, ook aan nie-gelowiges, as die verhaal van die barmhartige Samaritaan. Ontelbare hospitale, traumasentrums en voedingskemas wêreldwyd dra hierdie naam.
Woord en Perspektief
214 keer gelees
As hulle by ’n ander groep iets ervaar wat hulle op ’n diep vlak raak, sal hulle nie twee keer dink om deel daarvan te word nie, skryf Hermie van Zyl.
Woord en Perspektief
259 keer gelees
Om ons wakker te skud uit ’n soort maatskaplik-aanvaarbare, makgemaakte godsdienstigheid, skryf Jan Lubbe.
Woord en Perspektief
175 keer gelees
Maar ek ken ’n ander koninkryk, ’n anderse Koning, en ek weet: Als is reg in my siel. Kom maar aan, 2012! skryf Elmarie Wiesner.
Woord en Perspektief
45 keer gelees
Begrippe wat baie gebruik word, raak mettertyd verslete. ’n Mens hoor dit later nie meer nie, skryf Hermie van Zyl.
Woord en Perspektief
160 keer gelees
“Die skepping is immers voor ons oë soos ’n mooi boek waarin alle skepsels, groot en klein, die letters is wat ons die onsigbare dinge van God laat sien...”
Woord en Perspektief
245 keer gelees
Ons het daaraan gewoond geraak om die regte verstaan van die Bybel oor te laat aan die “kundiges”, skryf Piet Strauss.