Wat's Jou Storie
810 keer gelees
Daardie misterieuse verhouding tussen akteurs en hul rolle is ter sprake wanneer Margit Meyer-Rödenbeck oor haar alter ego Dowwe Dolla praat.
Wat's Jou Storie
1184 keer gelees
Daar is niks wat hy nog nie gevra is nie, sê die Springbokrugbyspan se nuwe afrigter, Heyneke Meyer.
Wat's Jou Storie
860 keer gelees
Sy ligbruin oë is kalm. In hierdie oë is niks te bespeur van die pyn wat hy al beleef het nie.
Wat's Jou Storie
1637 keer gelees
Net voordat hy op die verhoog moes gaan, kon Nataniël een aand nie asem kry nie. Dit was kort voor Kersfees twee jaar gelede.
Wat's Jou Storie
30 keer gelees
Dalk trek fotograwe later op hul foto’s, want David Goldblatt herinner aan een van sy beroemde werke.
Sy gesig is meestal strak, sy gelykmatige stem swart-wit. Elke antwoord word tot die noodsaaklike beperk.
Wat's Jou Storie
3610 keer gelees
Suid-Afrika se volgende staatspresident kan heel moontlik wit wees. En dit is reeds bekend wie dit gaan wees.
Wat's Jou Storie
333 keer gelees
Dis duidelik in al sy boeke, veral 13 uur en 7 dae wat in soveel tyd as die titelwoorde afspeel.