Uit my kas

Vrolik jou klerekas dié herfs goedkoop op

2012-02-03 21:55

Madelein Venter

SELFS die grootste modeverslaafdes onder ons is maar alte pynlik bewus van hoeveel geld ons in die water gooi weens duur klere wat nie altyd hou soos hulle moet nie of uit die mode raak.

Maar die feit bly nou maar staan, jou klere vertel ’n baie duidelike (en luide) storie van jou en nie een van ons wil die wêreld met stukkende broekspype, afgetrapte skoene en uitgerekte moue aanpak nie.

Waar is die middeweg dan? Wel, bestee minder geld op klere, sonder om minder klere te koop...

Onmoontlik? Glad nie! Jy moet net weet waar om te snuffel en waar om verby te hou.

Hoewel gehalte belangrik is as dit by die koop van klere kom, is dit nie moontlik om ten duurste vir elke nommertjie in jou kas te betaal nie.

Die meeste van ons het maar ’n effens strammerige begroting, en ons wederhelfte wil net nie aanvaar dat klere byna net so belangrik as kos en elektrisiteit is nie.

Die geheim is om duurder te betaal vir jou basiese kledingstukke (swart broek, denim, snyersbaadjie of twee ens.), en dan elke seisoen jou kas met ’n paar goedkoper nommertjies op te dollie.

Hierdié tyd van die jaar het die meeste winkels ook groot eindseisoen-uitverkopings aan, so vul nou jou klerekas vir ’n appel en ’n ei aan.

Veral vir werk is dit noodsaaklik dat jy altyd netjies lyk, so loer bietjie hier langsaan na ’n paar sakpas-idees vir ’n vars werksklerekas.

Kontak my gerus met enige vrae, voorstelle of kommentaar by mode@volksblad.com.

- Volksblad

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 7-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 13-24°C Mostly sunny. Mild. PE: 15-22°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2005
R 165,995.00

FORD

Mondeo 3.0i ST220
2004
R 110,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.