Gaan versigtig met dié artikels om

Uit my kas 655 keer gelees

Soms staan ek verwonderd oor die modeneigings wat weer uit die bloute hul opwagting maak, skryf Madelein Venter.

Uit my kas

Só bly die sterre jonk

Uit my kas 2641 keer gelees

Een van ons lesers vra hoe om van daardie hardnekkige plooie ontslae te raak wat maar noodwendig hul intrek neem met die ouderdom saam, skryf Madelein Venter.

Uit my kas

Probeer hierdie gunstelinge

Uit my kas 1188 keer gelees

Ons almal het al vir ons ’n kat in die sak gekoop met ’n skoonheidsproduk wat die maan en sterre beloof, Madelein Venter gee raad.

Uit my kas

Beplan nou reeds vir matriekafskeid

Uit my kas 806 keer gelees

Hierdie jaar vlieg heeltemal te vinnig verby. Madelein Venter gee hierdie week raad oor matriekafskeidmodes.

Uit my kas

As die skoen nié wil pas nie...

Uit my kas 137 keer gelees

’n Leser het ’n tydjie gelede vir my ’n baie interessante vraag gevra. Hoekom sukkel ’n mens so om ’n kledingstuk in ’n gewilde nommer te kry? skryf Madelein Venter.

Uit my kas

Keer byt in die lug met truitjie of twee

Uit my kas 1432 keer gelees

Daardie tyd van die jaar wanneer jy en jou man baklei oor of dit nou al nodig is vir ’n kombers al dan nie... skryf Madelein Venter.

Uit my kas

Luiperdvel nou ’n kolskoot

Uit my kas 185 keer gelees

Toe ek verlede jaar aan die begin van die lente ’n luiperdvelbaadjie op ’n uitverkoping (’n hengse bargain) gekoop het, het ek saggies gebid luiperdvel moet tog net nie volgende seisoen ou (mode)nuus wees nie.

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Uit my kas
    Só bly die sterre jonk - 947 keer gelees
Uit my kas

Weer só die koue af

Uit my kas 1534 keer gelees

Die winter het sy ysige kop die afgelope twee weke met mening uitgesteek en baie van ons is effens onkant betrap, skryf Madelein Venter.

Uit my kas

’n Baadjie vir elke lyf

Uit my kas 1182 keer gelees

Jou wintersbaadjie(s) is waarskynlik van die grootste klerebeleggings wat jy sal maak en deesdae kos ’n ordentlike baadjie omtrent ’n plaas se prys.

Uit my kas

As die skoen jou pas...

Uit my kas 695 keer gelees

Skoene bepaal nie net tot ’n groot mate die gemaklikheidsfaktor van ’n uitrusting nie, maar ook die stylvolheid daarvan, skryf Madelein Venter.

binne volksblad

Uit my kas

Beïndruk met jou modesin in herfs, winter

Uit my kas 383 keer gelees

Mode is nie altyd mooi nie, en partymaal lig die meeste van ons maar net ons wenkbroue as ons sien wat op die modefront gebeur, skryf Madelein Venter.

Uit my kas

Vrolik jou klerekas dié herfs goedkoop op

Uit my kas 374 keer gelees

Selfs die grootste modeverslaafdes onder ons is maar alte pynlik bewus van hoeveel geld ons in die water gooi, skryf Madelein Venter.

Uit my kas

Maak só die beste van die warm weer

Uit my kas 666 keer gelees

Die somerson en hitte is meestal maar genadeloos wanneer dit by ons voorkoms kom, skryf Madelein Venter.

Uit my kas

Reg vir die werksjaar

Uit my kas 885 keer gelees

Dit voel soos gister wat ons mekaar ’n geseënde Kersfees toegewens het en hier staan ons sowaar nou weer aan die begin van ’n nuwe werksjaar, skryf Madelein Venter.

Uit my kas

Eindig jaar op blink noot

Uit my kas 21 keer gelees

Nuwejaarsvieringe is altyd ’n groot opskop en meestal ook deftiger as Kersfeesvieringe wat meestal saam met familie geskied.

Uit my kas

Semiformeel en elegant

Uit my kas 643 keer gelees

Dis weer die tyd vir jaareindgesellighede en Kerspartytjies, feesvieringe en sommer net vakansiekuiers, skryf Madelein Venter

Uit my kas

’n Koekstruif van geskenk-idees vir almal

Uit my kas 1271 keer gelees

Met Kersfees minder as ’n maand weg begin ons koppe weer draai en ons kele benoud toetrek wanneer ons dink aan al die geskenke wat gekoop moet word.

Uit my kas

Somermodes om in te skitter

Uit my kas 235 keer gelees

Raai wat, November het ongesiens by die agterdeur ingesluip en 2011 is sterk besig om sy alie te sien...

 
Uit my kas

Vroue hou van bederf op Valentynsdag

Uit my kas 499 keer gelees

Valentynsdag is om die draai en of jy nou hou van die kommersiële sy van die dag van liefde of nie, dit bly ’n goeie idee om jou liefde uit te druk, skryf Madelein Venter.

Uit my kas

Herfs begin nou sy kle(u)re wys

Uit my kas 900 keer gelees

Al voel dit dalk nie op die oomblik so nie, is die herfs om die draai en om nou nog somersklere aan te skaf is geldmors, skryf Madelein Venter.

Uit my kas

Jou voornemens kan nog gered word

Uit my kas 332 keer gelees

Die nuwe jaar is al twee weke oud en talle nuwejaarsvoornemens het waarskynlik reeds gesneuwel... skryf Madelein Venter.

Uit my kas

Gaan nuwe jaar met ’n plan binne en glo in jouself

Uit my kas 316 keer gelees

Môre breek 2012 in al sy glorie aan en daarmee saam kom die skuldgevoelens oor al die ooreet in die feestyd, skryf Madelein Venter.

Uit my kas

Lyk op jou beste op die Kerspartytjies

Uit my kas 551 keer gelees

Nie alle Kerspartytjies is vreeslike opdress-geleenthede nie, en met Afrikaners se voorliefde vir vleisbraai, verkeer ons gereeld sommer net al fresco, skryf Madelein Venter.

Uit my kas

Detail maak Kersfees ’n spoggeleentheid

Uit my kas 711 keer gelees

Kersfees is ’n tyd van saamwees. Kosmaaktyd. Mooimaaktyd. Kuiertyd. Bederftyd, skryf Madelein Venter.

Uit my kas

Moenie elke advertensie sommer net glo

Uit my kas 1019 keer gelees

Ons is nou maar eenmaal ’n goedgelowige spulletjie en sal maklik alles wat ons deur adverteerders gevoer word, vir soetkoek opeet.

Weer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 7-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 13-24°C Mostly sunny. Mild. PE: 15-22°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2005
R 165,995.00

FORD

Mondeo 3.0i ST220
2004
R 110,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.