Jonathan Jansen
39 keer gelees
Dit is ’n moeilike tyd vir voornemende studente en hul ouers. Gr.12-leerlinge ontvang nou die uitslag van hul aansoek om universiteitstoelating in 2012.
Jonathan Jansen
4 menings | 13 keer gelees
Vandat bevestig is dat Oprah Winfrey die Universiteit van die Vrystaat sou besoek, het ’n kernbeplanningspan van sowat dertig lede op dreef gekom en omgesien na die reëlings: vir veiligheid, vervoer, uitnodigings, etes, kaartjies, dekor, die nuusmedia, kommunikasie, verhoogbestuur en die gradeplegtigheid, asook vir openbare redevoering, en so meer, skryf Jonathan Jansen.
Jonathan Jansen
3 menings | 16 keer gelees
Wat is die verskil tussen die ontsiering van die standbeeld van emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu in Oos-Londen in 2008 en die aftakeling van dié van dr. H.F. Verwoerd in Meyerton in 2011?, vra Jonathan Jansen