Jonathan Jansen
1 menings | 421 keer gelees
"Die oomblik toe ek by Okkie Botha se skool instap (die Hoërskool Witteberg), het ek, soos my tieners sou sê, onmiddellik die vibe ervaar van ’n opwindende plek van studie," skryf Jonathan Jansen.
Jonathan Jansen
2 menings | 232 keer gelees
"Ek wil met lesers ’n onlangse e-posgesprek met ’n plattelandse onderwyser deel, wat ook ’n ouer en ’n student aan ’n Kaaplandse universiteit is en wat, soos ons almal, sukkel met nuwe identiteite duskant apartheid," skryf Jonathan Jansen.
Jonathan Jansen
108 keer gelees
Ek het Chris Louw nie geken en niks van sy skryfwerk gelees nie. Meer onlangs het ek op sterkte van een of twee kommentare op my boek en persoon met hom paaie gekruis.