Waar raak al die talent verlore?

Joe Venter 106 keer gelees

Goeiemôre uit Bloemfontein waar ’n mens nog so half bewe­rasie het nadat dit gelyk het of die “vloek van die laaste drie minute” weer die Cheetahs in die Super-Rugbyreeks gaan kelder.

Joe Venter

Mense onthou eerder slegste

Joe Venter 106 keer gelees

Goeiemôre uit Bloemfontein waar die groot besprekingspunt steeds daardie een skop van Sias Ebersohn laasweek in die stadion is, skryf Joe Venter.

Joe Venter

Doring Danie steek toe seer

Joe Venter 150 keer gelees

Doring Danie is mos nie ’n kêrel van veel woorde nie en het nie werklik veel uitgewei oor wat hy met “wíl” bedoel nie, skryf Joe Venter.

Joe Venter

Soweto-tennis en gholfpyn

Joe Venter 115 keer gelees

Die laaste paar weke het die Cheetah-span en die afrigters ons bederf en eindelose genot verskaf. En dit is eers wanneer hul pogings ontleed word, dat ’n mens besef hoe goed hulle gevaar het.

Joe Venter

Ander spore as oom Barnie s’n

Joe Venter 58 keer gelees

Goeiemôre uit Bloemfontein waar jy al meer wonder oor die ongelukke wat ons die een ná die ander tref... skryf Joe Venter.

Joe Venter

Belangrike jaar vir SA rugby

Joe Venter 81 keer gelees

Die groot vraag is wat die voorlegging van die kusspanne sal behels en wat die Vrystaat, Griekwas en Noord-Vrystaat se troewe gaan wees, skryf Joe Venter.

Joe Venter

SA se kanse in Londen 2012

Joe Venter 40 keer gelees

Van vuurwarm tot vriespunt in minder as ’n week. Woensdag was die manne met ’n nuwe kaptein aan die stuur aan die brand, skryf Joe Venter.

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Joe Venter
    Waar raak al die talent verlore? - 71 keer gelees
Joe Venter

Die Laan en rugby se dinge

Joe Venter 312 keer gelees

Goeiemôre uit Bloemfontein waar ons verlede week gesien het klubrugby in die Vrystaat is lewendig, skryf Joe Venter.

Joe Venter

Sportkrone is swaar om te dra

Joe Venter 51 keer gelees

Goeiemôre uit ’n deurmekaar Bloemfontein. ’n Mens is so deurmekaar soos ’n trapsuutjies in ’n boks smarties, skryf Joe Venter.

Joe Venter

Baie Bokke steun vir Div

Joe Venter 198 keer gelees

Goeiemôre op hierdie laaste Saterdag van 2011. ’n Jaar waarin daar vreugde en teëspoed was, skryf Joe Venter.

binne volksblad

Joe Venter

Uitsigte vir sportjaar 2012

Joe Venter 53 keer gelees

Goeiemôre uit Bloemfontein waar die Saterdag-rubriek vandag die tweede laaste keer in 2011 verskyn, skryf Joe Venter.

Joe Venter

Laat die kinders weer LO doen

Joe Venter 102 keer gelees

Goeiemore uit Bloemfontein waar ons weer die week die nuus gekry het dat die Vrystaat ’n dwarsklap van die SA Rugbybase gekry het.

Joe Venter

Wit Tornado kán verras!

Joe Venter 3 keer gelees

Goeiemôre uit Bloemfontein waar ons vandag sal sien of die kleine Dawid met sy slingervelletjie die groot reus Goliat in Durban kan verslaan.

Joe Venter

Het Bokke nog motivering?

Joe Venter 3 menings | 9 keer gelees

Goeiemôre uit Bloemfontein waar ysige weer die Vrystaat die afgelope week getref het, maar niks kan ’n Bok-ondersteuner se hart so koud maak soos die vertoning van John Smit en sy span verlede week teen die Wallabies nie, skryf Joe Venter.

Joe Venter

O, om ’n Cheetah te is

Joe Venter 4 keer gelees

Goeiemôre uit Bloemfontein waar ons met groot afwagting uitsien na die naweek se groot sport...en wonder of die skitterende prestasies van laasweek herhaal sal kan word, Joe Venter.

Joe Venter

Morné benut sy kanse . . .

Joe Venter 4 keer gelees

Goeiemôre uit ’n lowergroen Bloemfontein. Eintlik ’n prentjiemooi Vrystaat. Dié week het ons Parys toe gery en die dor wêreld van ’n maand of wat gelede lyk pragtig.

Joe Venter

Sport, drome en tradisies

Joe Venter 3 keer gelees

"Goeiemore uit Bloemfontein waar ons met groot afwagting uitsien na die kragmeting vandag tussen die Springbokke en die Barbarians," skryf Joe Venter.

Joe Venter

Bokke, wees gewaarsku

Joe Venter 1 menings | 2 keer gelees

"Goeiemore uit Bloemfontein waar die feesvierings van die Haai-ondersteuners eers verby is, skryf Joe Venter.

 
Joe Venter

OP hoort nie tussen grotes

Joe Venter 40 keer gelees

Dit is die tyd vir vakansie in die Bosveld of by die see, maar rugbyspelers verstaan nie meer die taal nie.

Joe Venter

As jou ander span wen

Joe Venter 4 keer gelees

GOEIEMÔRE uit Bloemfontein waar ’n mens baie dankbaar is dat “jou ander span” verlede Saterdag in hul gewone rooibont-truie en swart broeke op die veld gedraf het en nie in die bloemer-agtige goed waarin ’n ontwerper die Springbok-sewespan wil tooi nie.

Joe Venter

Naweek van waarheid . . .

Joe Venter 1 keer gelees

Goeiemôre uit Bloemfontein waar daar met groot afwagting uitgesien word na die naweek se groot rugby, skryf Joe Venter.

Joe Venter

Eindstryd se lesse

Joe Venter 1 menings | 1 keer gelees

Goeiemôre uit Bloemfontein waar die wonderwerk gebeur het en ons die wonderlikste weer vir die wonderlikste Vryfees in sy bestaan ervaar het, skryf Joe Venter.

Joe Venter

Vergeet van goeie ou dae

Joe Venter 5 keer gelees

Goeiemôre uit Bloemfontein waar daar nog plek-plek feesgevier word ná een van die beste sportnaweke wat ons vanjaar belewe het. Die twee dinge wat uitgetroon het, was die skittervertoning van die Cheetahs en die briljante eindstryd tussen Novak Djokovic en Rafael Nadal in die tennistoernooi in Rome, skryf Joe Venter.

Joe Venter

Haaie is ‘cry babies’

Joe Venter 1 menings

"Goeiemore uit ’n pragtige Bloemfontein. Waar ek hier sit en skryf, kan ek omtrent hoor hoe die spinasie in die tuintjie hier agter die huis groei ná die groot seen van bo af," skryf Joe Venter.

Joe Venter

’n Gesonde gees...

Joe Venter 8 keer gelees

"Goeiemore uit ’n dankbare Bloemfontein. Dankbaar, want die afgelope week het dit heerlik gereen. Jy kan byna hoor hoe die plante groei ná die reën," skryf Joe Venter.

Weather
Lottery
Cpt: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior .Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R550000

.Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R350000

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R350000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 109,995.00

FORD

Bantam 1.3i XL AC PU MY09
2010
R 104,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab 4x4 PU
2005
R 135,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.