Baie Afrikaners gedurig kwaad

Goeiemôre 72 keer gelees

Baie van ons Afrikaners is kwaad. Ons is gedurig kwaad vir iets of iemand. Ons is kwaad vir die regering. Ons is kwaad vir die polisie, skryf Dana Snyman.

Goeiemôre

Comrades en die eensame kilometers...

Goeiemôre 57 keer gelees

Dis sesuur, Woensdagoggend. Ná ’n paar honderd meter bereik ek die sement-parkpaadjie. Hierdie paadjies is daar vir drawwers, stappers, fietsryers en skaatsplanke.

Goeiemôre

Die waarheid wat niemand ’n mens leer nie

Goeiemôre 146 keer gelees

En tog het Juffrou nooit vir ons ’n sekere waarheid geleer nie (ons moes dit wragtag self uitvind): Dat ’n mens eendag oud word! skryf Zaza Pieterse.

Goeiemôre

Oom Happy en die telegramme

Goeiemôre 63 keer gelees

In ’n laai kom ek onlangs af op ’n ou sjokoladedoos vol briewe en Kerskaartjies en telegramme. Dit was tussen Ma se goed, skryf Dana Snyman.

Goeiemôre

Het ’n sitkamer nog ’n doel?

Goeiemôre 81 keer gelees

Behoort my huis regtig ’n sitkamer te hê? wonder ek soms. Het ’n sitkamer regtig nog ’n doel in ’n huis? Jy kan jou Claerhout-skildery in die sitkamer hang, ja.

Goeiemôre

Meyer hoef nie met Vic te skok

Goeiemôre 299 keer gelees

Met Heyneke Meyer se aanstelling as Springbok-breier, het die Bokke se media­manne waarskynlik die sweet van hul voorkoppe afgevee.

Goeiemôre

Sê nou net so ’n dag breek aan

Goeiemôre 92 keer gelees

Sê nou ’n dag kom dat die meeste mense op aarde slegs dít wat rasioneel verklaar kan word as die waarheid aanvaar – die enigste waarheid, skryf Dana Snyman.

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Goeiemôre
    Baie Afrikaners gedurig kwaad - 55 keer gelees
Goeiemôre

Veel meer as kameeldorings en sand...

Goeiemôre 52 keer gelees

Dis juis die son – die Noord-Kaap se diamant in die lug, soos mev. Dipuo Peters, voormalige premier en nou minister, dit al gestel het – wat die Noord-Kaap se geskenk aan die land gaan wees.

Goeiemôre

Wanneer net die kat oorbly

Goeiemôre 231 keer gelees

Hy ry by die huis se hek in, maar druk nie die knop op die afstandbeheer wat die motorhuis se deur laat oopgaan nie, skryf Dana Snyman.

Goeiemôre

Griekwastad en massas se nuuskierigheid

Goeiemôre 311 keer gelees

Ek het nie die Steenkamps van Griekwastad geken nie. Wel vir Christel jare gelede vlugtig ontmoet op ’n werksessie, skryf André Botha.

binne volksblad

Goeiemôre

As daar net kwaksalf aan te smeer is

Goeiemôre 64 keer gelees

Die rommelpos in jou posbus en inboks bevat gereeld advertensies van wonderkure vir die liggaam se pyne en die gees se skete.

Goeiemôre

Bloulig-parade in belang van volk en land

Goeiemôre 78 keer gelees

Daar is een ding wat ek nie geweet het van ry in ’n blouligbrigade nie. Dit laat jou innerlike BBP summier uitkom, skryf Marlene Jordaan.

Goeiemôre

As ek vlieënde visblik se stuurstok vat

Goeiemôre 47 keer gelees

Terug van New York, terug van Londen. Moeg, voos, gedaan. Boude en bene vierkantig gesit ná eindelose ure tussen hemel en aarde, skryf Charné Kemp.

Goeiemôre

Lanzi se ma en die Glam Guru

Goeiemôre 1528 keer gelees

Dit is net ná agtuur en ek sit op die groen bank in my sitkamer. Die gesig van Hannon Bothma verskyn op die skerm, skryf Dana Snyman.

Goeiemôre

Wat weet refs van skrum?

Goeiemôre 115 keer gelees

Goeiemôre uit Stilbaai waar die vis varser en meer is, maar by die see of in Bloemfontein, ’n man is nou al skoon deurmekaar met die vertonings van die skeidsregters in die Superrugbyreeks.

Goeiemôre

Moenie op ’n Cruywagen vertrou

Goeiemôre 87 keer gelees

Dis baie hartseer. Dat Riaan Cruywagen in ’n peiling aangewys is as een van die Suid-Afrikaners wat mense die meeste vertrou.

Goeiemôre

Lestyd by die meester van die waenhuis

Goeiemôre 82 keer gelees

’n Verlangse vriendin van my is onlangs geskei. Ná baie jare waarin sy verbaal verneder is, is dit vir haar salig om ontslae te wees van die bron van haar hel.

Goeiemôre

Blasers is nou pretbederwers

Goeiemôre 108 keer gelees

Toe vertel Sansar se skeidsregterbaas, Lyndon Bray, die volk vandeesweek met ’n breë glimlag dat fluitjieblasers op die regte pad in die Super-rugbyreeks is.

 
Goeiemôre

Swart in ’n rykmansbuurt

Goeiemôre 670 keer gelees

Piet Matipa vertel dat g’n hond in die ryk buurte van Pretoria ’n swart man met ’n lekkery gaan verwelkom nie.

Goeiemôre

Resep vir ’n bloedpoeding

Goeiemôre 665 keer gelees

Oom Manie Groenewald se kontantwinkel op Baardskeerdersbos, anderkant Gansbaai, is stil op ’n Dinsdagoggend, skryf Dana Snyman.

Goeiemôre

Die bittere stryd om stil te kan word

Goeiemôre 66 keer gelees

Dit is ’n bittere stryd om stil te kan word. Al impliseer stilte juis die afwesigheid van stryd en worsteling... skryf Christo van Staden.

Goeiemôre

Gedenk maar die hofnarre!

Goeiemôre 50 keer gelees

In die hofhoudings van Egiptiese farao’s, Romeinse keisers, selfs by dié van Alexander die Grote, tref ons die sogenaamde hofnar (Engels: court jester) aan.

Goeiemôre

Opwinding en pyn van ’n eerste werkdag

Goeiemôre 101 keer gelees

Toe my meisiekind nou die dag daar by haar nuwe werkplek in die Kaap aanmeld, gaan my gedagtes ver terug na ’n Maandagoggend in Bloemfontein in Oktober 1976.

Goeiemôre

Ek weet sy weet hoekom

Goeiemôre 58 keer gelees

Dalk kry jy net twee soorte mans, dink ek nou die oggend toe ek dokter toe ry. Jy kry dié wat al deur Die Toets is en dié wat nog nie deur Die Toets is nie.

Goeiemôre

Advertensie soos min vir Groot Gat

Goeiemôre 66 keer gelees

’n Avontuurrit soos min. Dis nou deur Kimberley se strate. Met al hul slaggate. Nie minder nie as 20?000 nie, het die munisipale bestuurder anderdag gesê.

Weer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 7-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 13-24°C Mostly sunny. Mild. PE: 15-22°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2005
R 165,995.00

FORD

Mondeo 3.0i ST220
2004
R 110,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.