Gert Coetzee
83 keer gelees
Die versoeking was groot... As tweede prys is die aangewese opsie seker ’n paar wense en geskenke vir 2012, skryf Gert Coetzee.
Gert Coetzee
146 keer gelees
Gehoor van gesogte Europese hotelle se snorkpatrollies? Van Org, Lephalale se hans vlakvark? Of van Bonn se parkeermeter vir prostitute? vra Gert Coetzee.
Gert Coetzee
231 keer gelees
Agurkie, poef, opelyf, genade, bipolêr, koejawel, spyker en boeremusiek, skryf Gert Coetzee.
Gert Coetzee
331 keer gelees
Elkeen van ons het ook ’n eie verhaaltjie van munisipale ontbering. Soos die beproewing voor my blyplek, skryf Gert Coetzee.
Gert Coetzee
7 keer gelees
Die ou bul van Nkhandla, Jakob Gedleyihlekisa Zuma, is seker in sy skik.
Eindelik kry hy sy dag. Nou wel nie in die hof nie, maar darem.
Gert Coetzee
2 menings | 5 keer gelees
Dit moenie gesê word nie, maar nou leef ons in Suid-Afrika, dat dit ook ’n mooi wit, bruin en swart prentjie maak, skryf Gert Coetzee.
Gert Coetzee
7 menings
Tog, aktuele gebeure plaas dié kwessie vierkant in die nuusdomein. Maak dit relevant vir ons lesers, wat meestal belydende Christene is, skryf Gert Coetzee.