Charles Smith
1199 keer gelees
Ons kán verloor. (Miskien is dit die probleem.) Maar om altyd só te verloor, takel jou hart, lewer en niere af, skryf Charles Smith.
Charles Smith
575 keer gelees
Bloed drup uit die bek. Doodgeskiet voordat hý kon doodmaak. Die lyn tussen lewe en dood is soms net ’n asemteug, skryf Charles Smith.
Charles Smith
87 keer gelees
“Maak die Bulle almal Bokkies, met hul pienke pienke rokkies!” Dit sal gou die dreunsang op Loftus wees waar die Blou Bokke eersdaags al hul toetse sal speel, skryf Charles Smith.
Charles Smith
163 keer gelees
As ’n boer in murg en been ná dekades in die veld sy hoed die dag ophang en sy vellies vol kraalmis vir oulaas op die stoep uitskop, is dit ’n pynlike én trotste oomblik.
Charles Smith
96 keer gelees
‘Dis grondbeheer vir doktor Zuma in Apollo Zuma Numba One. Kom in, doktor, kom in, kom in...” Doodse stilte, skryf Charles Smith.
Charles Smith
310 keer gelees
Sers. Moeketsi Motete is ’n held. Hy takel man-alleen drie skurke wat mnr. Tolla Mostert op sy plaas De Hart wil aanval, skryf Charles Smith.