Brandpunt
31 keer gelees
Ná 1945 het die Duitsers die skuld gekry vir byna alles wat ooit in die wêreldgeskiedenis skeefgeloop het, skryf Leopold Scholtz.
Brandpunt
33 keer gelees
Voor Google se Android-bedryfstelsel vir selfone was ’n androïed iets uit wetenskapfiksie; ’n mengsel van mens en robot, skryf Ferdi Greyling.
Brandpunt
327 keer gelees
’n Broekiepreneur is ’n jong vrou wat haar skamel geklede liggaam ten toon stel waar mans met politieke mag byeenkom, skryf Amanda Gouws.
Brandpunt
107 keer gelees
’n Vreemde stilte heers ná die skoot wat die Tshwane-burgemeester laat verlede jaar oor die boeg gevuur het oor die pleknaam Pretoria, skryf Tim du Plessis.
Brandpunt
224 keer gelees
‘ONS is steeds gatvol!” lui die plakkate by die Chapmanspiek-tolhekbetogings in Kaapstad, skryf Hussein Solomon.
Brandpunt
27 keer gelees
Tog pryk sy naam skielik weer in koerantopskrifte en op lamppale. “Kom terug, Thabo, alles is vergewe,” het een opskrif gelui, skryf