Sy steek haar handjie uit en sê G, G, G...

Blou Willem 233 keer gelees

Ons lees elke dag van een of ander tranetrekker, maar hierdie week moes ek tot my stomme verbasing lees van ’n vrou wat haar eks se tande uitgetrek het, skryf Blouwillem Theron.

Blou Willem

Elke vrou moet ten alle tye sewe mans hê

Blou Willem 171 keer gelees

Ek wil graag namens al die lede van Fo-tol en alle ander beswaarde burgers ons dank uitspreek teenoor die organisasies wat die hofstryd geveg het, skryf Blouwillem.

Blou Willem

Moeilikheid en molesmakeryby skoolsports

Blou Willem 130 keer gelees

EK moet sê, vandat ek nie meer kinders op skool het nie is Saterdae vir my maar redelik gevrek en vervelig, skryf Blouwillem.

Blou Willem

Lewe en rugby toe dooddollies ná 1ste Playboy

Blou Willem 424 keer gelees

Maar ai, nou is daai beriggie so moeilik geskryf dat ek en my ou maters omtrent net die opskrif en die foto’s verstaan, skryf Blouwillem.

Blou Willem

Mammoet sal tuin verniel, maar...

Blou Willem 115 keer gelees

Wyle vriend Groot Paul het altyd die storie vertel van die Sondag toe die klein seuntjie daar in die kerk so goddelooslik woelig (of sommer plein stout) was, vertel Blouwillem Theron.

Blou Willem

Pure dorings op Bulle se eie kaal kaalender

Blou Willem 325 keer gelees

Ek moet sê ons minister van armoede, mnr. Paraffien Gordan, boesem sedert hy die Ontnemer van Inkomste is, baie vertroue by my in, skryf Blouwillem Theron.

Blou Willem

Gifkoppe se uiters geheime, kort klagstaat

Blou Willem 159 keer gelees

Net as ons dink niemand kan iets snaakser of meer onnosel uitdink om op ons ou landjie se dik wetboeke te plaas nie, verras een of ander Einstein ons, skryf Blouwillem Theron.

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Blou Willem
    Sy steek haar handjie uit en sê G, G, G... - 182 keer gelees
Blou Willem

Ysies met rum, kaggeltwak en getikte badsout

Blou Willem 171 keer gelees

Dis rêrig ysingwekkend om te dink wat ’n nege- of tien jaar oue mannetjie wat reeds aandagafleibaar en oorbesig op Rittelin is, alles by die skool kan aanvang, skryf Blouwillem Theron.

Blou Willem

Oor Vaaltyn, ’n radiba en Pink Panthers

Blou Willem 182 keer gelees

En, my ou maat, as jy vergeet het om ’n draai by die bloemiste en die juwelier te maak, is ek jammer vir jou, skryf Blouwillem.

Blou Willem

Net die Bulle teen Bokke se nuwe breier!

Blou Willem 154 keer gelees

Ons het ’n nuwe Bokafrigter, onse President is tydelik terug op besoek aan ons land, en ons petrol is op. Letterlik en figuurlik, skryf Blouwillem Theron.

binne volksblad

Blou Willem

Daai sensor werk dalk net in beboude gebiede

Blou Willem 169 keer gelees

Haai siestog, en behalwe dat die arme Lampopo op ’n bankrotveiling verkoop gaan word, spoel hy toe nog weg Maarpoetoe toe! skryf Blouwillem Theron.

Blou Willem

Verdien jou bynaam soos ’n medalje

Blou Willem 175 keer gelees

Skillie, Pot, Allas, Flash, Shortie, Ysterkop, Oupa, Chopper, Daiz, Oorlog, Pilot, Pous, Padré, Zonk... skryf Blou Willem Theron.

Blou Willem

Ontreddering van leë plekkie op winkelrak

Blou Willem 142 keer gelees

Laas Donderdagaand so twintig voor elf het ek daar voor die rakkie gestaan waarop Ouma Tinkie al die jare was en toe staan daar ook “discontinued”.

Blou Willem

Vreetsaam vir behoud van die longdrop

Blou Willem 112 keer gelees

Die organiseerders het gesê dat ons ’n wêreldtoiletdag gaan hê, dat alle lande sitting sal hê op die beraad en dat hul leuse “Druk saam vir wêreldvrede” gaan wees.

Blou Willem

Noudat Juju gerooikaart is

Blou Willem 148 keer gelees

Die agtste wonder sou die Curriebeker gewees het, maar vir hom kan jy ongelukkig nie stem nie... Jy moet spéél! skryf Blouwillem Theron.

Blou Willem

Vuur, water en witwarm dansers

Blou Willem 26 keer gelees

Nee wat, vuur en ’n mens se suidelike dele gaan nie saam nie! Al gevaarliker kombinasie waaraan ek kan dink, was Glenda Kemp en Oupa, haar luislang.

Blou Willem

Eindstryd volgende Saterdag in Bloem!

Blou Willem 8 keer gelees

Aan die Cheetahs voor die groot stryd môre teen die Haaie daar in Durbs: Ek was dáár in 1997 toe Naka-hulle teen alle verwagtinge die halfeind gewen het nie.

Blou Willem

Parasitiese kinders en paalbekruipers

Blou Willem 21 keer gelees

Vriende, vriendinne, piepols en mense, ons is nou by daai vreesaanjaende deel van hierdie rugbystorie, skryf Blou Willem Theron.

 
Blou Willem

Oor erge hitte en vreemde weer wat wag

Blou Willem 168 keer gelees

Nou ja, daar gaat ons weer op volspoed sonder brieke, met of sonder voornemens vir die jaar, skryf Blouwillem.

Blou Willem

Mangabloem se plakkende, ryk verhuurders

Blou Willem 225 keer gelees

Ek slaan toe nuuskierig die Woord oop en daar staan dit: “Laat sy jare min wees en laat ’n ander hom opvolg,” skryf Blouwillem Theron.

Blou Willem

Twintig beeste gans te min vir lobola

Blou Willem 229 keer gelees

“’n Ander opsie is seker ’n aartappelboerdery want as iemand weet hoe ’n sleg moer lyk, dan ís dit hy,” skryf Blouwillem Theron.

Blou Willem

Nog LUR-ligte soos Rassie s’n vir Cheetahs

Blou Willem 128 keer gelees

Nooit weer sal ek dit waag om ’n edele se naam te verdraai of te befonkfaai nie, skryf Blouwillem Theron.

Blou Willem

Met Skepping laas so baie ene in ’n datum!

Blou Willem 25 keer gelees

SJOE, ek dink die laaste keer wat daar soveel ene as in vandag se datum was, was met die skepping!

Blou Willem

HWS as jy VWEI of weer BDD is

Blou Willem 22 keer gelees

Ek moet sê verlede week het ek nog grappies gemaak oor die sensus maar nou is dit nie meer snaaks nie, skryf Blou Willem Theron.

Blou Willem

Nuwe pos vir Div en Snippie se dood

Blou Willem 20 keer gelees

Ek kan rêrig net aan twee keer in my lewe dink toe ek slegter gevoel het as laas Sondagoggend so skuins voor nege daar in ou Dennis se restaurant.

Weather
Lottery
Cpt: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2007
R 109,995.00

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 129,995.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 224,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.