Om omring te wees deur die stilste stilte nog

Annelie Botes 82 keer gelees

Ongeag wie ons is, alle mense het drome en versugtinge. My grootste droom is om goeie gesondheid te geniet tot die dag as ek my kop neerlê, skryf Annelie Botes.

Annelie Botes

Tuinwerk om ons duiwelste besweer

Annelie Botes 92 keer gelees

As daar nie soveel verpligtinge was wat my vashou nie, sou ek in die Europese somer graag op ’n sabbatsreis die valleie van die Engelse Cotswolds wou invaar, skryf Annelie Botes.

Annelie Botes

Tot op letter van dokter se streng bevele

Annelie Botes 126 keer gelees

Toe ek ’n kind was, was Oom Ollie Keyser van ons buurplaas, Koutershoek, een van my gunsteling-grootmense. Ek kan nie onthou dat Oom Ollie ooit kwaad of bitterbek was nie. Hy’t altyd gelag. Lief vir poetse bak.

Annelie Botes

Dis treurig as die staat baat by boewery

Annelie Botes 117 keer gelees

Onlangs lees ek in Die Burger Oos-Kaap van die inbraakpes op Despatch. In twee maande se tyd is daar élke dag iewers ingebreek, skryf Annelie Botes.

Annelie Botes

Sewentig jaar en die graf se gladde rand

Annelie Botes 201 keer gelees

In my jong jare was die sewentigjaarmerk ’n gevreesde plek waar jy op die snotgladde rand van die graf staan, skryf Annelie Botes.

Annelie Botes

Net een vrou, maar hier word skóól gehou

Annelie Botes 163 keer gelees

Waarvandaan al die kinders kom, weet ek nie. Sy regeer hulle met ’n ysterhand en laat hulle aantree vir Bybellees en sing.

Annelie Botes

Grootse vrede ná 100 jaar sefelle apartheid

Annelie Botes 128 keer gelees

Di Dinsdagnag. Pas het ons by die huis gekom van Grey Boys’ High se Woord en Klank-aand met Marelize Booyens en Elvis Blue.

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Annelie Botes
    Om omring te wees deur die stilste stilte nog - 57 keer gelees
Annelie Botes

Hul môrester en paspoort op toekomsreis

Annelie Botes 163 keer gelees

In die klas vee die Juffrou met ’n handdoek die sweet van haar maanronde gesig. Sy wikkel die Xhosa-tjinners ywerig, skryf Annelie Botes.

Annelie Botes

Burgersdorp is ’n pêrel in bitter tye

Annelie Botes 208 keer gelees

Op reis ry ons op ’n Vrydag deur Burgersdorp in die Oos-Kaap. Waar staan ek my verbaas vir dié dorp. Nie ’n papiertjie in die strate nie, skryf Annelie Botes

Annelie Botes

Boelies wat brose kinders by skool knou

Annelie Botes 373 keer gelees

Ek kyk graag Crime & Investigation, omrede ek ’n honger het om te leer van die mens se skadukant, skryf Annelie Botes.

binne volksblad

Annelie Botes

Poppie M se skrik-storie maak jou siek

Annelie Botes 303 keer gelees

Maar dat die polisie die bliksems in ’n vangwa aanry na die misdaadtoneel, is my een oor, skryf Annelie Botes.

Annelie Botes

Die kerk is niemand se lappop nie

Annelie Botes 222 keer gelees

Ek wis nie wie soek skoor met wie in die kerkwêreld nie. Maar die ringkoppe moet die vyfde gebod onthou: Eer jou vader en jou moeder, skryf Annelie Botes.

Annelie Botes

Die ding met Adriaan se sakboekie

Annelie Botes 343 keer gelees

Dis verspot-maklik om voortdurend te kla oor die chaos in onse land. Dis maklik om te sê mense moet hulle jisse oplig en iets dóén. Maar waar begin mens? vra Annelie Botes.

Annelie Botes

Oggendvrede in ’n lappie groentetuin

Annelie Botes 197 keer gelees

Later was daar vier binnebande rondom die aartappelstoel. Twee en ’n halwe sakkies van ’n enkele moer geoes, skryf Annelie Botes.

Annelie Botes

Die lewe gans te kort vir slegte koffie

Annelie Botes 210 keer gelees

Niemand sit hul lippe aan my Frisco nie. Dis nie verbode nie; hulle is net neusoptrekkerig, skryf Annelie Botes.

Annelie Botes

As ouers deur hul kinders versaak word

Annelie Botes 1381 keer gelees

In September toe die jasmyn blom, sit hier ’n vrou by ons tafel. Sy huil hartverskeurend, want haar drie kinders het haar versaak, skryf Annelie Botes.

Annelie Botes

Eendag wag bejaardheid op almal...

Annelie Botes 66 keer gelees

“Dis die tyd wanneer hy bang is vir ’n hoogte. . . en die sprinkaan homself moeisaam voortsleep.”

Annelie Botes

Geluksvoël laat onthoue terugrol

Annelie Botes 37 keer gelees

Donderdag wat verby is, het die wegneem­voël in ’n geluksvoël verander, en ons Nasti-kind uit Engeland op die Baaise lughawe kom neersit.

 
Annelie Botes

Oumama en Pavarotti slaag toe die toets

Annelie Botes 171 keer gelees

Hier kom akkies, sê ek vir Pieter. Nee, my oumama, fluister hy, hier kom vir ons ’n toets... Iemand plak ’n geel pilbokshoed op my kop, skryf Annelie Botes.

Annelie Botes

Die huwelik is en bly ’n brose gedoentenis

Annelie Botes 208 keer gelees

Wat gesê is, is gesê. Agterna kan jy sê jy’t dit nie só bedoel nie, of dit was ’n grap, of jy was opgetens, skryf Annelie Botes.

Annelie Botes

Daar is geen agterosse in die bondel nie

Annelie Botes 161 keer gelees

Die meeste kinders skuif flink die nuwe jaar in. Ander sukkel hulle tot vrekwordens om by te bly met die akademiese uitdagings, skryf Annelie Botes.

Annelie Botes

Skole waar integriteit ’n hoofvak is

Annelie Botes 599 keer gelees

Daardie Saterdag beleef ek ’n juweel in die hart van skreiende armoede. Keurigheid en etiket par excellence, skryf Annelie Botes.

Annelie Botes

Beswaardes wat ons put knaend leegdrink

Annelie Botes 184 keer gelees

Ons almal is sterflinge wat spartel om te vlieg tot op die hoë kranse waar ons moet land, skryf Annelie Botes.

Annelie Botes

Elkeen se eie twisappeltjies

Annelie Botes 80 keer gelees

’n E-pos-kennis vra vir my wat is die kwessies wat my snags laat rondrol. Sy reken my lewe lyk so sorgloos en beskermd, skryf Annelie Botes.

Annelie Botes

Ergste moontlike straf vir dronkryer

Annelie Botes 38 keer gelees

Lae-lae bliksem. Vermoedelik heelnag gefuif. Toe heel blasé en doodsveragtend agter die stuur ingeskuif. Vyf lewens daarmee heen.

Weather
Lottery
Cpt: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R350000

ERP Developer

JHB - Southern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R240000

VB.NET Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R320000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2007
R 109,995.00

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 129,995.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 224,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.