Annelie Botes
96 keer gelees
"Elke huishouding het sy eie gewoontes en dinge en manier van doen, waarvan net hulle weet," skryf Annelie Botes.
Annelie Botes
244 keer gelees
"In hierdie dae word bespiegel oor eiendomsbelasting, en dat die middelklas die armes moet help dra," skryf Annelie Botes.
Annelie Botes
102 keer gelees
"In onse land is sake in die laaste tyd lelik. Die moord op Eugene Terre’Blanche roer aan mense. Die Suidlanders trek saam om paraatheid te bepleit," skryf Annelie Botes.
Annelie Botes
174 keer gelees
"Dis ’n ou laai van my om te sê ek is met ’n plofbare humeur gebore. Maar dis sommer ‘n lamsakkige ekskuus," vertel Annelie Botes.
Annelie Botes
4 menings | 321 keer gelees
SONDAG 21 Maart word ek teen dagbreek wakker met klewende wimpers vol slaapsand. Alle ma’s huil soms in hulle slaap.
Annelie Botes
228 keer gelees
My kinders is lankal huis-uit, maar kinders grootmaak moet deesdae seker jou staal toets. Veral vroutjiekinders. Hulle is wyser. Vóór. Die opgeskote vroutjiekinders van North Riding kom gereeld by nr. 22 ingewaai sodat Auntie Annelie hulle kan help met Afrikôns mondeling.
Annelie Botes
1 menings | 165 keer gelees
Annelie Botes skryf oor die liefde. Man-vrou-liefde. Gesins- en familieliefde. `n Hartlike geneentheid, gehegtheid aan ’n persoon of saak.
Annelie Botes
1 menings | 192 keer gelees
Met Valentynsdag pas agter die rug, is die liefde nogeens gevier tussen liefdesoekende sterflinge. In sy broosheid soek elke mens onophoudelik na liefde.
Annelie Botes
91 keer gelees
Laasweek, met die maan ampertjies vol, sit ek ounag buite met my slaapkoffie. Die nag is koel en stil. Ek onthou dat ek die vorige nag gedroom het ek vang vis in ’n modderbruin rivier met ’n houtstok waaraan ’n net vasgemaak is.
Annelie Botes
155 keer gelees
As mens eers hier na 52 se kant toe trek, behoort jou eie grondwet in duidelike skrif in jou kop aangeteken te staan.
Annelie Botes
81 keer gelees
Vanjaar word ek 53, en ek vind toenemend dat my kop vol oumensdwalinge is. Teruggrype na wondermomente en geborge tye waarheen ek sou wou teruggaan.
Annelie Botes
292 keer gelees
Laasweek het Vivian Tait van Truck & Taxi op Bedford op ’n Maandag in 2002 sy spaza-aflewerings gedoen. En daar wys History Nxelo van Happy Days Spaza vir hom ’n sesmiljoenrand-lottokaartjie wat per toeval by Truck & Taxi gekoop is.
Annelie Botes
245 keer gelees
Op my omswerwinge deur ons land hoor ek baie stories. Liegstories, lagstories, maar dié waarheen ek altyd teruggaan, is huilstories.
Annelie Botes
1 menings | 166 keer gelees
Dis slaaptyd. Ek lê in die gryse se linkerarm in die donker.
Annelie Botes
255 keer gelees
Laasnaweek se Saterdagaand maak ek melkkoffie in die Garfield-beker en sit op die gras. Om sterre te kyk, te wonder waarheen spoed my lewe.
Annelie Botes
151 keer gelees
Vandag verjaar die gryse. ’n Deurwinterde 57. Ons kom al saam aan vandat hy 21 was. Dis 36 jaar, onthutsend lank.
Annelie Botes
259 keer gelees
Elke mens kry ’n kruis om deur hierdie lewe te dra. Hetsy swaar of lig, maar dra sal ons almal dra.
Annelie Botes
75 keer gelees
Ek raak maklik nostalgies oor outydse swart-en-wit foto’s van plekke en mense en tye wat verbygegaan het.