Bloemfontein Verander Area
  • Vandag

    21°C / 7°C

    Wind 21km/h

    Reënval 10.4mm

    Humiditeit 42%

  • Donderdag

    17°C / 7°C

    Wind 10km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 35%

  • Vrydag

    20°C / 9°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 22%

  • Saterdag

    22°C / 9°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 27%

  • Sondag

    20°C / 7°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 22%

  • Maandag

    22°C / 10°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 19%

Spotprent

Oor ANC en Afrikaners

Gewildste Artikels

  • Rubrieke

    Ek stel dit aan u, Edelagbare, oor ma en kind 

    EK kyk een Sondag na ’n foto in ’n gedenkboek oor die Anglo-Boereoorlog. Uit die foto staar ’n vrou se oë koud soos ’n snerpende Vrystaatse winter na my terug. Hoe bang moes sy gewees het? Wat het sy probeer doen om die dood van haar kind te keer? Het sy daaraan gedink dat die stofgetrapte paadjie buite die Bethulie-konsentrasiekamp ook na haar kind se graf sal lei? Tussen die rye en rye tente en agter...

  • Briewe

    Besoek, bedanking en Paasgebed

    Tsamaya hantle, Smithfield, tot dán besoek ek jou net My traan is nog een in Suid-Afrika se misdaad-emmer. Maandagoggend 31 Maart het die woorde “jou ma is vermoor”, my lewe tot stilstand geruk....

  • Rubrieke

    Net in die ANC se heilige kraal

    VIER berekende uitsprake verlede week is tekenend van ’n ANC-leiers­kader wat bevestig dat hy geen verweer het – of dit selfs nodig vind – om aan te bied teen sy kultuur van magskorrupsie...

  • Hoofartikels

    ANC vry fyn na Afrikaner-stem

    POLITICI doen vreemde goed in die aanloop tot ’n verkiesing. Babas word gesoen en onlangs het Helen Zille van die DA gewys sy sal nie skroom om toekomstige kiesers ook te soen nie. Dit is dus...

  • Briewe

    Stemmery, die hof en UV

    Partye ding om stemme mee; wegbly is skadelik Die skrywer met die skuilnaam “Kruisie-bly-weg” (KBW) van die brief “Afrikaner-kieser uitgelewer aan DA- en VF+-boksgeveg” (16/4) moet kennis...

  • Rubrieke

    Twee intriges uit hart van SA so op een dag

    OP pad uit, koerant in die hand, loop ek amper teen die student op my kantoordrempel vas. Hy sê hy het ’n storie soos min gehoor. Sal in die saamloop vertel. Oor ’n Potchefstromer wat in die...

  • Rubrieke

    Baie vrae kry op 7 Mei antwoord

    STEMDAG is om die draai. Op 7 Mei, môre oor twee weke, ruk Suid-Afrikaners op om hul kruisie in Suid-Afrika se vyfde demokratiese verkiesing sedert 1994 te gaan trek. Spesiale stemme word reeds op 5...

  • Rubrieke

    In die pylvak na verkiesing 2014

    DIE uurglas loop vinnig leeg vir politieke partye om hul boodskap by die kiesers uit te kry voor stemdag op 7 Mei. En soos Dawie en ander waarnemers al voorheen voorspel het, beloof die vyfde...

  • Rubrieke

    Van Angola is leningsplan per Skype gefnuik

    VIR my geslag was tegnologie nog gholfbal-tikmasjiene (daai met die letters op ’n ronde tik-“element” pleks van lang armpies), afgerolde wasvelle en die ou staatmaker, Tipp-Ex. Tot onlangs was...

  • Hoofartikels

    Geen stem is verlore stem

    DIE eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika op 27 April 1994 was ’n mylpaal omdat álle landsburgers op daardie dag ’n kruisie kon trek. Dit is ’n reg waarvoor mense bereid was om te...

  • Briewe

    Rektor, rektor en nogmaals die rektor

    Begriplose rektor skuld Gerrie Nel verskoning As regspraktisyn met meer as 40 jaar ondervinding (ek moet my belange verklaar), het ek met groot belangstelling prof. Jonathan Jansen se...

  • Sielsgoed

    Gelowiges moet op 7 Mei stem

    DIE onvermoë van die regering om op vele staatkundige terreine te presteer, is met die verkiesing om die draai méér ter sprake as ooit. Die positiewe dinge wat die regering wel vermag het, word in...