NK se fokus verskuif

2012-02-22 22:28

Me. Grizelda Cjiekella, waarnemende premier van die Noord-Kaap, lewer gister die provinsiale rede in die raadsaal van die wetgewer. Foto: Emile Hendricks

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

KIMBERLEY. – Altesame R1,761miljard gaan in die komende geldjaar aan die ontwikkeling van padinfrastruktuur in die Noord-Kaap bestee word.

Die fokus verskuif van padbou na die onderhoud van paaie om die bates te bewaar wat nou bestaan, het me. Grizelda Cjiekella, waarnemende premier, gister in haar provinsiale rede gesê.

In ’n toespraak waarin min gesê is oor nuwe projekte, het Cjiekella gesê die doelwit vir die nuwe geldjaar is die skep van 25705 werksgeleenthede. Die teikens vir die aangewese groepe is 55% vroue, 40% jeug en 2% mense met gestremdhede.

Ses groot programme vir maatskaplike verantwoordelikheid word deur die provinsiale regering gefinansier.

Hiervan is vyf die opknapping van provinsiale natuurreservate.

Die Goegap-natuurreservaat word teen ’n koste van R47,7miljoen opgeknap met 391 werkers betrokke, die Rolfontein-reservaat teen R18,7miljoen met 228 werkers, die Oorlogskloof-natuurreservaat teen R22,6miljoen met 130 werkers, die Doornkloof-reservaat teen R48,2miljoen (werkers moet nog aangestel word), en die Witsand-reservaat teen R38,2miljoen met 200 werkers.

Groot vordering is die afgelope jaar gemaak met die aankoop van grond vir voorheen benadeelde individue. Meer as 100000 ha landbougrond is beskikbaar gestel en sal aan individue wat kwalifiseer, oorgedra word.

Daar sal voortgegaan word om bevoordeeldes van grondhervorming te ondersteun.

Groter steun sal aan munisipaliteite gegee word vir die administrasie van munisipale landbougrond om te verseker dat dié grond aan kleinboere beskikbaar gestel word.

- Volksblad

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Matrikulante of Studente

Hyde Park, Sandton 2196, South Africa
Telesure Group Services (Pty) Ltd
R5400

Rock Star Intermediate Java Developers!!! - R200k – R300k - Randburg

Randburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R200000 - R300000

C# Software Developer

Century City, Cape Town, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
R10000 - R25000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320d E90 Dsl AT
2005
R 225,900.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 174,900.00

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2011
R 104,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.