As jy Jan Tuisbly se karretjie ry

2011-12-11 18:58

Kry ’n arendsblik op die Magaliesrivier-vallei op ’n warmlugballonvaart.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

As jy Jan Tuisbly se karretjie ry

Vir avontuurlustiges
Beleef Gauteng soos jy seker nog nooit tevore het nie met dié opwindende buitelug-avonture.

1. Lugballonvaart

Bekyk die wêreld vanuit ’n ander oogpunt terwyl jy in ’n warmlugballon oor die Magaliesrivier-vallei vaar. Sien die sonsopkoms en geniet ’n heerlike koppie koffie of tee tydens ’n uur lange ballonvaart. Vier die landing met ’n glasie vonkelwyn en sluit die volmaakte oggend af met ’n heerlike ontbyt op die stoep van die Bill Harrop’s Original Balloon Safaris-klubhuis, wat ’n uitsig oor die Magaliesberge bied.

Wanneer: Tye beskikbaar op aanvraag.
Vir meer inligting: 0 011 705 3201 of 0 082 443 2661

2. Ry fiets deur Soweto

Lus vir iets wat jou fisiek én intellektueel sal stimuleer? Neem deel aan ’n vier uur lange fietstoer deur Soweto.  Jy sal dié geskiedkundige township op ’n heel ander manier en van naby ontdek.
Besoek plekke soos oudpres. Nelson Mandela se huis en loer selfs in by ’n sjebien.

Wanneer: Elke oggend om 10:00 en middae om 13:00.
Wat kos dit? R400 per persoon
Meer inligting: 0 011 936 3444

3. ‘Kloofing’

’n Energieke avontuur wat ’n staptog deur die Magaliesberg-vallei buite Johannesburg behels. Ná die tyd kan jy van reuse-rotse in die diep waterpoele in duik. Ideaal vir diegene wat fiks, lief vir die buitelug en vertroud met hoogtes is.

Wanneer: Elke dag van die week van 09:00 tot 16:30.
Wat kos dit? R450 per persoon. Dit sluit staptoerusting, toegangsgeld en ’n toergids in.
Besprekings is noodsaaklik.
Meer inligting: 0 082 731 4696

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 Club Utility MY10 PU
2011
R 129,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

FORD

Bantam 1.3i XL AC PU MY09
2011
R 114,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.