Kaapstad

Saterdag

Sunny. Mild.

13°C
18°C

7 day forecasts
naweek+

Brandewyn, kuierwyn

2010-07-23 22:25

Die Karoo in die winter het vir my ’n spesiale bekoring, daardie yskoue nagte en die heerlike sonnige dae met ’n byt in die lug vroegoggend en laatmiddag.

springfeldt

Die kuipertradisie

2010-07-23 22:25

Brandewynvate word meganies gemaak en ingevoer, maar tot in 1985 is vate in Suid-Afrika met die hand gemaak (soos steeds in lande soos Frankryk gedoen word).

amsterdam

Amsterdam: Van kiekbare uiterstes

2010-07-23 22:25

Amsterdamse argitektuur is fotogenies. Fietse leun teen kanaalrelings. Dakke spits. Vensterbanke blom. Trems stop nie vir jou nie.

Hanli Deysel

Hier leef ons naweke kuier-kuier

2010-07-23 22:25

Ná kerk spring die nuuskieriges weg om ’n koerant in die hande te kry, want daar word altyd te min afgelewer.

rose

Snoei nou vir ’n somer-skouspel

2010-07-23 22:25

Dit is opwindend om roosplante te snoei, want die verwagting dat pragtige rose in die lente aan die kom is, is naby.

roos

Vir die boekrak

2010-07-23 22:25

Die meeste roosliefhebbers ken die naam Ludwig Taschner en weet van sy onblusbare liefde vir rose.

Oosterse wildevy ‘koningin van bome’

2010-07-17 06:00

Manjifieke bome herinner my altyd aan die boom in die fliek Pan’s Labyrinth.

Avonture in Suid-Afrika se Tuin

2010-07-17 06:00

Knysna word nie verniet geloof as een van Suid-Afrika se pragtigste dorpe nie, het KARLA JANSE VAN VUUREN besef ná ’n besoek van drie dae aan dié juweeltjie op die Tuinroete.

Gaan drentel in ’n Uruguaanse dorpie

2010-07-17 06:00

Colonia del Sacramento in Uruguay is ’n drenteldorpie. Die meeste buitelandse toeriste is dagbesoekers van Buenos Aires.

Wynproe is harde werk

2010-07-17 06:00

Daar is reeds ’n hele paar wyne by my huis afgelewer wat ek vir die Platter-wyngids moet proe, ook laas week toe ’n vriendin heel toevallig hier kuier.

Heiningplant gesoek wat oeste beskerm

2010-07-17 06:00

Ek besit ’n plaas in die Vredendal-omgewing en het gedurende oestyd las van mense wat die oeste steel.

 
KWV

SA se ikoniese elikser

2010-07-23 22:25

‘Nog ’n enetjie” te veel en jy kry die volgende oggend ’n brutale kopseer en intense hunkering na kola op die koop toe.

Die honger reisiger

Bloedsusters

2010-07-23 22:25

As jy in Istanbul met ’n veerboot oor die Bosporus vaar, sal jy van Europa na Asië reis, want Istanbul is die enigste stad in die wêreld wat twee kontinente oorspan.

Abraham de Vries

Bos of see ewe lekker – maar op eie bodem!

2010-07-23 22:25

Met die lang skoolvakansie agter die rug het Naweek+ by ’n paar mense gaan hoor of hulle die bos of see verkies wanneer hulle wegbreek – en of dié bestemming op eie bodem is.

olifantvoet

Vra vir Ernst

2010-07-23 22:25

Hoeveel water gebruik bloekombome? Dit is nou baie droog hier en voor ons huis is ’n hele plantasie in ’n munisipale park.

‘Idols’-aanbieder is dol daarop om SA te verken

2010-07-17 06:00

‘Dit is vir my heerlik om in Suid-Afrika te toer omdat ons so ’n beeldskone land het met ontelbare plekke om te sien. Ek dink elke Suid-Afrikaner moet moeite doen om ons land te ontdek.”

Landgoed nooi: steel ’n oomblik

2010-07-17 06:00

Min dinge is so romanties soos ’n groot tuin. Dink maar net aan Finn en Stella se ontmoeting in Great Expectations.

’n Vallei met siel

2010-07-17 06:00

In baie opsigte is die plaas ’n ongeslypte diamant wat so gekry en so gelos is, maar met al die innoverende idees wat daar in werking geneem word, is dit een van die mees uitstaande plase van sy soort.

Net goeie kok is nodig

2010-07-17 06:00

Afval is iets wat baie na aan my hart lê. As kind onthou ek ouma se lewerkoekies as die enigste afval wat ek geëet het.

Skatkis van plante vir moerasgrond

2010-07-17 06:00

Tuiniers wat langs ’n natuurlike stroom, op die oewer van ’n tuindam, of sommer net in moerasgrond wat lank klam bly, wil tuinmaak, kan ’n fantastiese keuse doen uit ’n skatkis van inheemse en eksotiese plante.

wyn

Sjarmant en delikaat saam met kos

2010-07-09 22:38

Soos ’n mens elke keer iets nuuts in ’n restaurant wil beproef, so moet ons ook met verskillende wyne doen.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-17°C More sun than clouds. Cool. Bfn: 7-19°C Morning clouds. Refreshingly cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Mechanical Engineer Rotating Equipment

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Mechanical Practice Lead

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

ENGINEERING MANAGER: MECHANICAL AND PIPING

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES

C180 K Classic MY07 AT
2007
R 209,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 TDi Comfortline Dsl
2004
R 94,995.00

TOYOTA

Yaris T3 1.3 Plus 5-dr
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

KALK BAY

House R 13 000 000

MOSTERTSDRIFT

House R 16 000 000

SCHOONGEZICHT

House R 1 900 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Tot 40% Af op Sagtebande

Miljoene Titels

Maak gebruik van dié fantastiese geleentheid & koop wonderlike nuwe uitreikings & ou gunstelinge.

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
  • top-profiel

  • top-gebeurtenis

  • top-galery

  • top-video