MyVolksblad-redakteur

Volksblad-gebruiker

Sê jou sê: Lees jy skinderstories?

deur MyVolksblad-redakteur
2010-09-01 09:42

Lesers kla gereeld dat koerante moet ophou om skinderstories oor Suid-Afrika se glanspersoonlikhede te publiseer. Tog is hierdie stories telkemale die gewildste stories en stoot verkope van koerante en tydskrifte op.

Die storie dat Elizma Theron en Theuns Jordaan se verhouding vir eers op ys geplaas is, was byvoorbeeld een van die gewildste stories in die nuus verlede week.

Lees jy sulke skinderstories? Sal jy `n koerant of tydskrif wat jy andersins nie sou opgetel het nie juis koop oor die publikasie `n skinderstorie op die voorblad het? Skinder jy self soms in jou persoonlike lewe?

Glo jy dat meeste mense sulke stories wil lees maar dit bloot net nie sal erken nie? Of reken jy net sekere tipe mense stel daarin belang?

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hier onder kommentaar of stuur `n brief oor jou ervaring en opinie na cornelia.vdmerwe@volksblad.com.


Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

binne volksblad

Weather
Lottery
Cpt: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Passing showers. Morning clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Showery. Morning clouds. Mild. Bloem: 19-25°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-28°C Heavy rain. Breaks of sun late. Warm. PE: 18-23°C More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa 1.7 DTi Club Dsl Utility MY08 PU
2006
R 89,500.00

AUDI

A5 Cabriolet Quattro 3.0 TDi S-Tronic Dsl 7-sp
2010
R 459,000.00

FORD

FOCUS 1.6 Ti VCT AMBIENTE 5DR
2011
R 205,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.