Ander stories in... MyVolksblad...
Wie kan stry dat Grey-kollege darem net dié seunskool in die Vrystaat is! Lanklaas was daar in die briewekolom soveel suurgat-spekskiet soos in die laaste twee weke.
Deon Scheepers het uitstekende kwalifikasies en sekerlik verskeie baie goeie eienskappe wat hom die beste beskikbare persoon vir hierdie pos maak.
Wat hierdie belofteland van ons nodig het, is ’n sterk inspuiting optimisme, nuwe inisiatiewe en entrepreneurskap, ’n wil om te herbou aan vervalle strukture en waardes.