- Artikelopsies
- Deel
- Kry Volksblad op
OB bevind Cele skuldig, nie hof nie
deur Webredakteur
2011-02-25 09:39
In 'n vorige meningspeiling het Volksblad gevra: “Genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, het hom skuldig gemaak aan onwettige optrede, het 'n hof bevind. Wat is volgende?"
Volksblad
wil dit graag onder u aandag bring dat dit nie 'n hof was nie, maar die
openbare beskermer (OB). Die webredakteur vra verskoning vir hierdie
fout.
Volksblad wil gehalte-beriggewing verseker en moedig
die publiek aan om enige feitlike foute aan ons te rapporteer.
Webredakteur.