C Kempff

Volksblad-gebruiker

Want ons bly in Afrika

deur C Kempff
2012-02-09 22:27

Dankie vir die insiggewende voorbladberig “Groot gif in welsynskoek” (VB, 30/01) oor die gevaar van groeiende maatskaplike toelaes.

Dis egter al vir jare duidelik dat die koek gaan opraak – selfs ’n graad 11-kind kan die som maak.

Hoe kan 4,5miljoen belastingbetalers sorg vir 12,5 miljoen swakkes, gestremdes, luies, slegtes, oues, swangeres, ongehudes? Die tendens kom wêreldwyd voor. Eendag is die koek op.

En dan? Solank ons niks kan bydra nie en kan “demand’, loop die trein al hoe vinniger teen die afdraand.

Hierdie trein haal naderhand die soustrein in. Wat gedoen wil wees!

Maar die toelaes kan nie gestop word nie, want die stemme van diegene wat dit ontvang, hou die manne en vroue in die voortsnellende soustrein!

Alle toelaes is nie verkeerd nie – mense wat hul lewe gewerk en bygedra het tot die staatskas, verdien ’n toelaag en ’n menswaardige oudag.

Afrika moes al 50 jaar gelede begin het om jaarliks mense wat aanmeld vir vrywillige sterilisasie te vergoed met ’n eenmalige toelaag. Dan het ons kontinent nie vol foto’s gehang van mense met dooie oë en brandmaer liggame nie. Dit is nie te laat nie. Begin vanjaar daarmee en sien die resultate oor 10 jaar of 20 jaar. Stop daarmee saam die soustreine wat ons kontinent deurkruis! Dit alles is seker net ’n droom.

Want ons bly in Afrika!

C Kempff
Bloemfontein

Beoordeel hierdie artikel:

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Defender 90 County SW 2.5 TD5 4x4 Dsl
2004
R 179,000.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 219,995.00

TOYOTA

Avensis 2.4 Exclusive AT
2006
R 189,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.