Dr. Christo Landman

Volksblad-gebruiker

Taalgemors is húl skuld

deur Dr. Christo Landman
2012-02-03 21:50

Die kortsigtigheid en laksheid van die georganiseerde taal- en kultuurgemeenskappe is direk te blameer vir die dilemma insake die beperkings in en van die Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale (Beeld, 2 Februarie).

Die Grondwet (1996) het die geleentheid geskep dat taal- en kultuurgemeenskappe hulle posisioneer as georganiseerde rade (art. 185).

Kultuur- en taalrade bevorder kultuur en taal aan die hand van kultuur en taalaktes.

Daar word in art. 234 voorsiening gemaak vir die daarstelling van ander aktes naas hoofstuk 2 van die Grondwet.

In plaas daarvan om ’n taalakte vir die bevordering en die beskerming van taalregte self daar te stel, is druk op die regering geplaas om ’n wetsontwerp te formuleer.

Die Grondwet tref ’n sinvolle onderskeid tussen organe van die staat en organe van die burgerlike samelewing (art.31(1)(b).

As die georganiseerde taal- en kultuurgemeenskappe self die inisiatief geneem het om ’n taalakte te formuleer en die regering ingevolge art.234 daarmee gekonfronteer is, kon die resultaat sonder twyfel gans anders gewees het.

Dan is daar die kwessie van inheemse tale.

Geslagte is ons meegedeel dat Afrikaans ’n inheemse taal is. Nou ontken die Wetsontwerp op Taalregte dit.

Dit is nou tyd dat die een of ander internasionale regstribunaal gevra moet word om uitspraak te lewer of Afrikaans inheems is of nie.

Dr. Christo Landman

Menlopark

Beoordeel hierdie artikel:

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Defender 90 County SW 2.5 TD5 4x4 Dsl
2004
R 179,000.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 219,995.00

TOYOTA

Avensis 2.4 Exclusive AT
2006
R 189,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.