Louis Heunis

Volksblad-gebruiker

Onthou tog dienslewering, ook wat taalbeleid betref!

deur Louis Heunis
2012-02-03 21:50

“Afrikaans se status in gedrang (VB 02/02/2012) verwys.

Ek leef en oorleef daagliks hier in die Noord-Kaap; my hoofstad is Kimberley en ons is so 1 103 900 siele sterk hier.

Ons is so 68% Afrikaanssprekend, 20,8% Setswana-sprekend en 2,5% Brits-sprekend: Die Koloniale taal.

Meester, ja ú met die strepiespak daar innie parlement-in met die swart Audi, ek vra u móói namens my oompie in Prieska; my ousie en dêddie in Hopetown in; my geliefde mams in Greenpoint; my oupa in Roodepan asook auntie Sous in Ritchie, om móói na ons te kyk wanneer julle die nuwe Wette oorie taalbeleide daar innie Kaap déúrpraat.

Onthou tog vir ons hier wat daagliks die staatsvorms(e) by die polisiekamp en by die magistraatskantoor kry en moet invul.

Wáffer woord is daai nou wee wat onse president so van smáák? “Service delivery.” Dankie my koning!

(Please, moet toggie onse mense hier vergee(r)t nie.)

Louis Heunis

Kimberley

Beoordeel hierdie artikel:

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R550000

SQL Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Senior .Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R550000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Defender 90 County SW 2.5 TD5 4x4 Dsl
2004
R 179,000.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 219,995.00

TOYOTA

Avensis 2.4 Exclusive AT
2006
R 189,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.