Ouer van dowe dogter

Volksblad-gebruiker

G’n dowe-skool in Bfn

deur Ouer van dowe dogter
2012-01-30 21:43

Ek wil graag uitvind hoekom daar nie in Bloemfontein ’n skool vir dowe kinders is nie.

Of hoekom kan hierdie kinders nie saam met ander in gewone skole skoolgaan nie, met die wete daar is vir hulle onderwysers wat hulle tolke kan wees en kan help met gebaretaal. Hoekom moet hulle in afsondering skoolgaan as hulle eendag ’n werk kry waar almal, glo my, nie doof gaan wees nie.

In die Vrystaat is daar ongeveer 800 dowe kinders. Hierdie kinders moet hulle gesinne verlaat om skool te kan gaan in ander provinsies en stede.

Wanneer gaan die Vrystaatse Onderwysdepartement ’n plan maak? Hier is wel ’n Lettie Fouché-skool en ’n Martie du Plessis-skool, maar nie een van hulle kan ’n gehoorgestremde persoon help nie.

Is dit so moeilik om so ’n skool in Bloemfontein te stig? Daar is soveel studente in Bloemfontein wat studeer om eendag gehoorgestremde kinders te kan help, maar daar is nie vir hulle poste beskikbaar by skole nie.

Ouer van dowe dogter

Bloemfontein
 

Beoordeel hierdie artikel:

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SQL Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Senior .Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R550000

.Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R350000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Defender 90 County SW 2.5 TD5 4x4 Dsl
2004
R 179,000.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 219,995.00

TOYOTA

Avensis 2.4 Exclusive AT
2006
R 189,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.