Pieter Aucamp

Volksblad-gebruiker

Ek kyk nie meer, want kykNet stel teleur

deur Pieter Aucamp
2012-02-10 22:00

Das Viljoen skryf in Volksblad se susterkoerant Beeld (29/01) oor kyk-NET: “Die beeld wat die programme uitdra, is dat ons Suid-Afrikaners maar eintlik kommin en agter die klip is.” Ek weet nie of ’n mens dit so kras moet stel nie, en of die persoon eintlik Afrikaners bedoel het nie, maar kykNET stel my ook baie teleur en daarom kyk ek nie juis meer daarna nie. Kom ons kyk na ’n paar programme.

Mollie & Wors: Wat ’n klomp twak. Ontbytsake: Met die ekonoom as spanleier wat so vinnig praat. Egoli: Daaroor sê ek niks. Fiesta: Die feeste word ook nou afgesaag en is elke jaar omtrent dieselfde. Kwela: Met alle respek teenoor Coenie, ’n vars briesie sal welkom wees.

Die toppunt is egter verlede Maandagaand se Hoezit, my tjomma.

Die programme van Toks vat die koek. ’n Mens weet nie wat hy gedoen het om skielik TV-status te bekom nie.

En klein Tolla s’n die kersie op die koek! Stoute Boudjies (fliek) en Skerp verdien geen kommentaar.

As ’n mens die herhalings in ag neem, weet ek regtig nie of dit die moeite werd is nie.

Dalk is Das reg.

Pieter Aucamp

Welkom

Beoordeel hierdie artikel:

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R550000

SQL Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Senior .Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R550000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Defender 90 County SW 2.5 TD5 4x4 Dsl
2004
R 179,000.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 219,995.00

TOYOTA

Avensis 2.4 Exclusive AT
2006
R 189,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.