Estelle Barnard

Volksblad-gebruiker

DA maak Kaapstad werk

deur Estelle Barnard
2012-01-30 21:43

Ek was vir ’n volle maand in die Kaap, Bloubergstrand. Ons het oor die 5000 km gereis en die Wes-Kaap deurkruis. Nie een slaggat of lekkende waterpyp nie, en geen opgehoopte vullis en vuil, beboste sypaadjies nie!

Orals is netjies, leesbare geverfde padtekens, straatname en borde. Sigbare polisiëring is aan die orde van die dag in stede, dorpe en veral op strande.

Sypaadjies is pragtig versorg. Die parke is ’n lus vir die oog.

By elke winkelsentrum is private sekuriteit. Geen “aangestelde bedelaars” wat jou bestorm om jou kar “op te pas” of om jou trollie te gryp nie!

As ’n voertuig op een van die paaie of snelweë breek, is bystand binne minute daar om die voertuig te beveilig en om die motoriste te waarsku van die voertuig in die pad.

Een ding staan soos kop bo water in die Kaap uit: Die DA-regering steel nie die mense se geld nie. Jy kan dit duidelik sien in die stad en omgewimg se strukture, paaie en munisipaliteite.

Draai die krane oop en jy’t lieflike skoon water om te drink. Toerisme- aantreklikhede word soos goud opgepas en in stand gehou.

Mense in die Kaap is trots op hulle provinsie. Dit is duidelik op elke gesig leesbaar.

Nie soos hier in Kimberley wat veronderstel is om ’n historiese stad te wees, maar waar alles besig is om te vergaan en te verval nie!

Gaan gerus Kaap toe en kyk hoe dit daar lyk. Kaapstad werk!

Estelle Barnard

Kimberley

Beoordeel hierdie artikel:

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Defender 90 County SW 2.5 TD5 4x4 Dsl
2004
R 179,000.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 219,995.00

TOYOTA

Avensis 2.4 Exclusive AT
2006
R 189,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.