Kobus Groenewald

Volksblad-gebruiker

Boete is hier verseker

deur Kobus Groenewald
2012-01-31 22:01

Met blydskap en vreugde het ek en my eggenote in Desember vir ons kinders in die Kaap gaan kuier.

Wetende dat ons ná elke rit Kaap toe ’n spoedboete van Beaufort-Wes af te wagte kan wees, of jy nou vinnig of stadig deur die dorpie ry, was ons dié keer ekstra noulettend daarop om die spoedgrense te eerbiedig, het eintlik stadiger gery as die aanbevole spoed.

By ons terugkoms het ons nogal onder mekaar gespog dat ons hierdie keer die spoedkamera definitief vrygespring het, omdat dit nêrens nodig was vir ’n fotosessie nie.

Tog het die ongelooflike gebeur. Die wit koevert van Beaufort-Wes was gister op my lessenaar met ’n netjiese boete weens spoedoortreding!

Kan enigiemand vir my raad gee en sê hoe ’n mens dit regkry om deur Beaufort-Wes te beweeg sonder ’n spoedkaartjie?

Hoe kan ek bewys ek is onskuldig as ek glo dat ek nie die wet oortree het nie?

Ek wens daar was ’n manier om nie deur daardie ellendige plekkie te beweeg nie.

Kobus Groenewald

Steynsrus

Beoordeel hierdie artikel:

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Java Developer (Team Leader)

JHB - Northern Suburbs
Network IT Bruma
R35000 - R42000

Database Administrator

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R550000

DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R550000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Defender 90 County SW 2.5 TD5 4x4 Dsl
2004
R 179,000.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 219,995.00

TOYOTA

Avensis 2.4 Exclusive AT
2006
R 189,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.