Daan Nortier
"Is dit regtig vir evolusioniste nodig om gelowiges as’t ware te vervloek om hul standpunte oor hul geloof in evolusie te verdedig?" vra Daan Nortier.
Tyl Uilspieël
"Diegene wat die bestaansreg van Belhar bevraagteken het, het nooit die NGK-studiestuk oor Skrifgesag en Skrifgebruik (1986) gelees nie," skryf Tyl Uilspieël.
Alida Labuschagne
"God het reeds deur 'n ander profeet genaamd Paul, wat in die Vrystaat woon, ons Suid-Afrikaners gewaarsku teen wat die afgelope twee jaar sou kom," skryf Alida Labuschagne.
Louis Heunis
"Ludwig van Beethoven was teen 1814 byna heeltemal doof. Maar dit het hom nie daarvan weerhou om musiek te komponeer nie," skryf Louis Heunis.
Boetie Burkett
"Dis nie die wittes se skuld dat daar nie werk in die reënboognasie is nie, die regering moet antwoorde daarop gee. Maar wie kry die blaam? Ons wittes," skryf Boetie Burkett.
BoereKaaskop
"Die mense maak darem maar `n klomp onnosel stellings as dit by die Suidlanders kom! Soos dat ons slegs op God moet vertrou as die moeilikheid wel kom," skryf BoereKaaskop.
Thys Human
"Kreasioniste is betreklik onlangs sleg uitgevang dat hulle gruwelike bedrog met foto's gepleeg het," skryf Thys Human.
Knakkie
"Ek weet nie hoeveel van die lesers weet hoe ’n mens ou patryse in ’n swerm uitdun nie. Jy kan hulle tog nie vang en kyk nie!" skryf Knakkie.
Trots Links
"Die Suidlanders en Boeremaglede vuur haat, onmin en bloedvergieting aan. Hulle is nie daar om te help nie, maar eerder om paniek te saai, want dit is waarop hulle ledetal gebou is," skryf Trots Links.
Derik Nel
Derik Nel reken omvattende veranderinge is nodig om die Springbokspan weer op koers te kry.
J.v.N. Lambrechts
"Die vraag ontstaan of die neerhalende brief van Phillip Lottering nie die perke van gesonde briefwisseling oorskry nie," skryf J.v.N. Lambrechts.