Jou Storie
Marlese Smith
EK is soos ’n kind besig om die slapies te tel na ’n naweek-wegbreek en voer kort-kort die een of ander boksprongetjie uit met ’n toot-toooot-vreugdekreet – dit natuurlik alles agter geslote deure.
MyVolksblad-redakteur
Drie Bloemfonteiners is beseer toe hul bakkie weens 'n groot slaggat gerol het. Kom deel jou mening oor die land se paaie hier.
MyVolksblad-redakteur
Bloemfontein se vroue is wulps, vuurwarm en wil graag tussen die lakens woeker! Dié sappige feite blyk uit ’n sekspeiling wat die tydskrifte Men’s Health en Women’s Health vroeër vanjaar onder 1000 Suid-Afrikaners gevoer het. Watter stad dink jy is vuurwarm? Gee jou mening hier
MyVolksblad-redakteur
'n Vrystaatse man het R100 miljoen met die Powerball (Lotto) gewen. Wat sou jy met só 'n aansienlike bedrag geld gedoen het? Gee jou mening
MyVolksblad-redakteur
’n Polisie-hoë het glo opdrag gegee dat twee erg beseerde beeste vir etlike kilometers na die naaste polisiekantoor gesleep word vir ’n vleisbraaiery. Hoe dink jy kan dieremishandeling bekamp word? Gee jou mening.
Webredakteur
In 'n vorige meningspeiling het Volksblad gevra: “Genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, het hom skuldig gemaak aan onwettige optrede, het 'n hof bevind. Wat is volgende?"