motors

Vrae oor Stoner se gesondheid voor taai Jerez

2012-04-26 06:00

Nadat Casey Stoner (Repsol Honda), verdedigende wêreldkampioen, in die eerste ronde van vanjaar se MotoGP met ’n derde plek tevrede moes wees, wag daar dié naweek dalk nog ’n verrassing.

Het FIA maar huiswerk gedoen

2012-04-26 06:00

‘Ná hierdie byeenkoms moet ons gaan sit en dit bespreek. “Met goeie oordeel oor wat gebeur en wat ons gesien het, moet ons ’n gevolgtrekking maak,” het Ross Brawn, spanhoof van die Mercedes-Benz-F1-span, tydens verlede naweek se Bahreinse Grand Prix gesê.

Sport kan knou kry in Bahrein

2012-04-18 23:24

Formule Een in 2012-gewaad is voorwaar ’n uitstekende advertensie vir die sportsoort. Ten minste dít wat op die baan self gebeur.

Uitslag-klimtol; niks nog finaal

2012-04-18 23:24

Drama was die wagwoord in die naweek se veldren vir spesiale voertuie in die Toyota-handelaars 400.

Dié gesinswa kan baie meer doen as net kinders karwei

2012-04-18 23:24

Porsche reken dat as een van sy bestaande vyf Cayenne-modelle met kraglewering van 180 kW tot 368 kW nie ’n glimlag op jou gesig kan kry nie, die nuwe GTS dalk net die een is.

Nissan se weelde-reeks in Junie na Suid-Afrika

2012-04-18 23:24

Nissan het pas aangekondig dat hy sy weelde-handelsmerk, Infiniti, in Junie na Suid-Afrika wil bring.

Onvoorspelbare F1 lê vanjaar voor

2012-03-22 06:00

As daar nou een ding is wat ná Sondag se Australiese Grand Prix soos ’n paal bo water staan, is dit dat wedrenne vanjaar meer onvoorspelbaar as ooit gaan wees. Dit maak die vooruitsigte vir hierdie naweek se Maleisiese ren lippelek-lekker.

Mini verras met woema-Countryman

2012-03-22 06:00

Mini se JCW-weergawes, wat gewoonlik die toppunt van elke modelreeks is, het nou al sinoniem met dié buks se ratsheid geword.

SA titel Elantra se derde grote

2012-03-22 06:00

Die aap is al uit die mou en Hyundai het nog ’n titel wat agter sy Elantra se naam staan. Die Hyundai Elantra is verlede week as Suid-Afrika se Motor van die Jaar vir 2012 aangewys. Die beoordeling is deur jurielede van die Suid-Afrikaanse Gilde van Motorjoernaliste gedoen.

Varser A5-reeks kry nuwe enjins by

2012-03-22 06:00

Audi het nuwe lewe in sy slanke A5-reeks geblaas. Nie net is die reeks mooier nie, maar woema is bygevoeg.

Sertão sê dalk moeilik, ma’ ry lekker

2012-03-22 06:00

Dit was net ’n kwessie van tyd voordat BMW die Dakar (gits, ek bedoel die Wildernis)-weergawe van die G650GS bekend stel.

 

Groot drama vir Hilux in eerste sege in 13 jaar

2012-04-18 23:24

Dit het 13 jaar geduur voordat Toyota weer ’n veldren kon wen waar hy die naamborg is. Die naweek, met Vrydag boonop die 13de, het Toyota dit reggekry toe hy eerste en tweede in die Toyota-handelaars 400 was.

Groot ‘oui’ vir hierdie sportiewe Fransman

2012-04-18 23:24

Hulle is in een stadium “rep-mobiele” genoem. Dit is nou groterige gesin­sedans, soos die Peugeot 508 wat ons vandag toets.

Woeste gestoei verwag in ‘grote’

2012-04-18 23:24

In Suid-Afrikaanse tydrenkringe word die Sasol-ren as die grote beskou.

Jongste Santa Fe kom met magdom nuwighede

2012-04-18 23:24

Die ware Hyundai Santa Fe het uiteindelik gesig gewys op die onlangse New York-motorskou. Sedert die eerste generasie is meer as 2,5 miljoen van die sagter veldrywaens al wêreldwyd van die hand gesit.

Vuurwerk, maar meer op papier

2012-04-18 23:24

Daar’s iets ironies aan die derde weergawe van Mercedes-Benz se woelwater- SLK AMG, die tweesitplek-oopdakker wat pas in Suid-Afrika bekend gestel is.

Byderwets en oulik gemaak, maar enjins bly dieselfde

2012-03-22 06:00

’n Splinternuwe Clio-reeks is seker nie meer te ver weg nie en Renault het sy bestaande reeks pas opgekikker. Twee nuwe modelle is by die reeks gevoeg.

Lank leef die koning!

2012-03-22 06:00

Dankie tog BMW het in die ontwerp van sy sesde generasie van die 3-reeks nie gaan krap waar dit nie jeuk nie. Met ’n modelreeks wat vir ’n derde van jou omset sorg torring jy nié.

Ultra Prestige crescendo van DS3 se uniekheid

2012-03-22 06:00

Vir die hardebaard Citroën-ondersteuners wat die dubbelkappie-kenteken op hul kopkussings laat borduur, is daar nou ’n baie spesiale DS3-buks.

Soos ’n lui kat agterin luukse Lexus

2012-03-22 06:00

’n Paar weke gelede het ons Jaguar se vlagskip, die XJ-L, getoets en ons verbeel daar is ’n chauffeur en dis hemels agterin die groot kat.

Toyota begin seisoen met verlede jaar se Aurisse

2012-03-22 06:00

Wanneer die plaaslike tydrenseisoen môre in Durban begin, gaan verlede jaar se klippe-spat-aksie net so voortgesit word waar die tydrenners in Polokwane opgehou het.

Weather
Lottery
Cpt: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 1.8T MY05
2005
R 179,995.00

HONDA

Ballade 150 Lux
2000
R 64,995.00

BMW

320i E90
2007
R 239,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.