Kundiges bespreek talle uitdagings, voorbeelde op Safex-kursus

2010-03-03 14:08

Die departement landbou-ekonomie van die Universiteit van die Vrystaat (UV) bied in Maart weer ’n Safex-kursus aan waar die basiese werking van die Safex-landboumark deeglik en met praktiese voorbeelde deur kundiges bespreek sal word.

Prof. Johan Willemse, bestuurder, sê graanpryse het die laaste maande skerp gedaal, met verskeie nagevolge. Die bestuur van prysrisiko is een van die groot uitdagings om graan winsgewend te produseer.

Dit is vir graanboere noodsaaklik om hul prysrisiko te bestuur terwyl veeboere ook hul voerpryse suksesvol kan bestuur. Die gebruik van prysbestuur-instrumente sal op die kursus in diepte bespreek word.

’n Handleiding word beskikbaar gestel en aan die einde van die eendagkursus behoort kursusgangers ’n goeie werkbare kennis van die Safex-landboumark te hê, lui die verklaring.

Willemse sê die kursus is van waarde vir almal betrokke in graanproduksie en graanbemarking. Dit word toenemend gevind dat boervrouens betrokke raak by bemarking en prysverskansing omdat boere nie in die dag tyd het daarvoor nie.

In Amerika is baie saaiboere se vrouens verantwoordelik vir die bemarking en prysverskansing en word gevind dat hulle dit in baie gevalle suksesvoller as die boere self doen.

Selfs veeboere kan die Safex-landboumark gebruik om hulle teen stygende voergraanpryse te verskans. Hierdie aspekte sal ook aandag kry.

Belangstellendes moet hul plekke vir die kursus op 12 Maart bespreek by mnr. Dirk Strydom by dstrydom@ufs.ac.za of 051-401-7036 of me. Jolandi Kruger by 051-401-2826.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne volksblad

Weather
Lottery
Cpt: 22-34°C Sunny. Hot. Pta: 18-29°C A few showers. Morning clouds. Warm.
Jhb: 17-27°C Showery. Partly sunny. Mild. Bloem: 17-28°C Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-28°C Morning clouds. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Figo 1.4 TDCi Ambiente Dsl 5-dr
2011
R 115,995.00

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2011
R 115,995.00

HYUNDAI

Sonata Vivante GLS 2.5
2005
R 159,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.