Sterre bekoor op aand

2011-07-27 17:06

DIE Vrystaatse LUR vir toerisme, ekonomiese en omgewingsake, mnr. Mxolise Dukwana, was Vrydagaand die eregas op die derde Sterre-en-Planete-aand wat in Golden Gate gehou is. Dieselfde aanbieding is Saterdagaand herhaal. By hom is Alida Greyling (link

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

GOLDEN GATE. – “My Afrikaans is nie vlot, maar ek probeer. Gee my drie jare dan sal ek mooi vlot Afrikaans praat!”

Só het die Vrystaatse LUR vir toerisme, ekonomiese en omgewingsake, mnr. Mxolise Dukwana, Vrydagaand op die derde Sterre-en-Planete-aand by die Golden Gate-hotel die gaste gegroet.

Dukwana het gesê sy departement is by hierdie astro-toerisme-projek betrokke omdat omgewingsbewaring vir die departement belangrik is.

“Ons wil graag die Vrystaat as ’n leidende provinsie vestig wat sy natuurlike hulpbronne bewaar. Ons het nie die see nie, maar ons het helder lug wat mense kan waardeer en ons moet almal saamwerk om dit so te hou.”

Benewens die helder lug wat in die winter by uitstek geskik is vir sterrekyk, het die provinsie ook ’n ryk geskiedenis wat ook toeriste kan trek.

Die Afrikaanse Handelsinstituut (AHI Vrystaat), die Boyden-sterrewag en RSG span saam om hierdie geleenthede aan te bied. Die eerste twee geleenthede is in die Vredefort-koepel en die Tussendieriviere-reservaat by Bethulie gehou.

Die volgende Sterre-en-Planete-aande word op 26 en 27 Augustus in die Sandveld-natuurreservaat aan die Vrystaat-kant van die Bloemhofdam 35?km van Hoopstad gehou.

- Volksblad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

TOYOTA

Corolla 140i
2007
R 109,995.00

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2012
R 109,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.