Kaapstad

Saterdag

Sunny. Mild.

13°C
18°C

7 day forecasts

Pak SA se eie pelgrimstog aan

2010-02-17 07:01


TROMPSBURG. – Droom jy al jare om iets te doen wat jy as onmoontlik beskou? Soos om die Camino de Santiago te stap. Hierdie pelgrimstog in Spanje strek oor 780 km en die meeste van ons is óf te onfiks, óf te bang, óf te platsak, óf dalk is dit net ’n gebrek aan tyd wat jou weghou.

Suid-Afrika bied egter sy eie pelgrimstog. Hierdie een is egter net vir vroue. Altesaam 16 vroue kan 10 dae lank in die Kalahari gaan stap. Dink net, net jy, jou denke en die natuur. Na verneem word, is dit ’n vernuwende ervaring soos min. Jy word fisiek, psigies en geestelik uitgedaag tot jou beste. Hierdie tog is 301 km lank, dus heelwat korter as die Camino.

Vanjaar vind die staptog van 2 Julie tot 13 Julie plaas. Die vroue gaan in gastehuise tuis en alle etes word voorsien.

Elke vrou moet slegs haar dag se water en versnaperinge met haar saamdra. Daar is nou vroue van Kaapstad en Gauteng wat die tog meemaak.

Die skrywer van hierdie berig is die enigste Vrystater wat dit wil aanpak en beplan om haar op Upington by die groep aan te sluit. Sy ry met ’n leë motor en sou baie graag iemand wou hê om saam te ry en saam te stap.

Daar word nie van punt A na punt B gestap nie, maar daar is daaglikse roetes wat besoeke aan die Augrabies-waterval, Riemvasmaak en die verlore stad insluit. Kakamas en Keimoes word ook besoek.

’n Professionele toerleier is die leier van die groep en sy vrou stap ook saam. ’n Volledige oefenprogram en ander inligting word voorsien.

Enigiemand wat belang stel, bel Alexander by 082-783-5785 of 051-713-7044.

 

- Volksblad

binne volksblad

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Afternoon clouds. Cool. Bfn: 7-19°C Morning clouds. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Embedded Software Engineer

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Mechanical Engineer Bulk Materials

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Legal Manager

Gauteng - Johannesburg
Pinpoint One Human Resources (Pty) Ltd
R600,000-700,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2006
R 89,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 115,990.00

MERCEDES

A200 Elegance MPV AT
2008
R 219,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

PAULSHOF

House R 2 300 000

SILWERKRUIN

House R 3 600 000

UMHLANGA

Townhouse R 5 400 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Tot 40% Af op Sagtebande

Miljoene Titels

Maak gebruik van dié fantastiese geleentheid & koop wonderlike nuwe uitreikings & ou gunstelinge.

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
  • top-profiel

  • top-gebeurtenis

  • top-galery

  • top-video