Matriekklas kuier saam ná 50 j.

2010-05-04 22:11

VAN links is mnre. Pieter Claassen, Anton van Wyk, Mike Lötter, Henry Jordaan, mev. Lena Kruger (Du Plooy), mnr. Louis Viljoen, mev. Friena Diepraam (Faurie), mnr. George Steytler, mev. Lynette Peers (De Villiers), mnr. Harry Bodenstein en mev. Petro

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

BETHULIE. – ’n Halfeeu nadat hulle gematrikuleer het, het 12 van die 22 leerlinge in die 1960-matriekklas op Bethulie reünie gehou.

Van die groep het van so ver as Nelspruit, Hermanus en Pretoria gereis vir die geleentheid. Vier van die enigste vyf meisies in die klas het ook die naweek meegemaak. Die verrigtinge het Vrydagaand begin met ’n geselligheid in ’n plaaslike gastehuis, Saterdag het hulle ’n inligtingsessie gehad by me. Trudie Venter wat gereeld toeriste meer oor Bethulie vertel en leer, waarna hulle ’n onthaal in ’n ander gastehuis op die dorp bygewoon het. Hulle het Sondagoggend ’n kerkdiens bygewoon, waarna hulle vir oulaas saamgekuier het saam met een van die destydse klasmaats, mnr. Fanie van der Walt op sy plaas, Kapteinskraal.

Mnr. George Steytler, wie se pa destyds die skeinat-onderwyser was, het die reëlings gehanteer. Die feit dat die groep tien jaar gelede bymekaar gekom het om hul 40ste reünie te vier het daartoe gelei dat hulle mekaar hierdie keer maklik herken het. Sover vasgestel kan word, is vier van die klasmaats oorlede, terwyl twee van hulle nie opgespoor kon word, en vier ander nie die geleentheid kon bywoon nie.

Iets interessants omtrent die klas is dat, op een of twee na, almal verder gestudeer en grade behaal het. Die ander het goed presteer op hul eie gebiede.
 

- Volksblad

binne volksblad

Weather
Lottery
Cpt: 23-34°C Sunny. Hot. Pta: 18-30°C Scattered showers. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 17-28°C Showery. Mostly cloudy. Mild. Bloem: 17-28°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 23-28°C Morning clouds. Mild. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

JEEP

Cherokee Sport 3.7 4x4 AT MY05
2007
R 149,950.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr Sport
2011
R 109,000.00

AUDI

A6 2.7 TDi Multitronic Dsl
2007
R 359,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.