Varsity baie lekker, maar baie besig, sê eerstejaars

2011-01-31 15:26

Dit is weer daardie jo(o)lige tyd van die jaar en natuurlik vir die eerstejaars ’n heel nuwe ervaring. Dit is nie net elke dag se geswoeg en sweet om die sierwaens betyds klaar te hê vir die groot optog nie, maar klasse het ook al begin en intussen is daar ook al begin oefen vir Stagedoor. Kampus-Volksblad het gaan uitvind hoe dit met die eerstejaars gaan.

Tanya van Rensburg, student in maatskaplike werk, sê dit is vir haar baie besig en baie opwindend. “Daar is nuwe uitdagings en die klasse is nog deurmekaar. Jool is baie werk, maar dit laat die eerstejaars mekaar beter leer ken en nuwe vriendskappe vorm.”


Chris Black, a medicine student: “I am so busy with my classes that I can’t spend as much time on the rag farm as I wish, but I am still positive that my hostel will win.”


Kopano Muduku, a law student, thinks that the girls on campus are really beautiful. He always looks forward to the inters. “Rag is hard work and though it is hard to concentrate and stay awake in class, it’s worth it.”


Anso Souman, wat fisioterapie studeer, het in die begin gemeen die mediese fakulteit is baie ver. Sy geniet die kampuslewe baie en is veral mal oor haar koshuis, Welwitschia.


Oesi Boitumelo, a B.Soc.Sc. student, experiences rag and university very positively, though shredding the papers was not quite a fun activity. Registering was very easy thanks to the very helpful academic HK.


Andricia Hinckemann, an LL.B student, feels that the university has a lot of opportunities and that the campus is a really friendly study environment. “My lecturers are very friendly and they involve the students in the classes, making it easier for us to get to know our classmates better.”

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

TOYOTA

Corolla 140i
2007
R 109,995.00

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2012
R 109,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.