Pas meer geduld op die pad toe

2011-05-17 10:30

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

JY sit rustig en wag vir die rooi verkeerslig om na groen oor te slaan sodat jy kan ry. Doef! Jy hoor net een reuse-slag en voel die slag van agter af.

Iemand het van agter teen jou kar vasgery. Net omdat hy te ongeduldig was om net nog tien sekondes te wag.

Hy het verby ’n ander kar gejaag en teen jou motor vasgery.

Die skade aan jou (onskuldige) kar beloop derduisende rande. Alles onnodig.

Ongelukke gebeur so gou, maar nou vra ek hoekom is ons so ongeduldig as ons bestuur? Jy gaan eindelik ook jou bestemming bereik. As die verkeerslig rooi is, is hy rooi. Dus moet jy stop.

As jy besluit jy stop nie by ’n rooi verkeerslig nie, sal jy natuurlik mos ’n ongeluk veroorsaak. Dis nog nie jou beurt om te ry nie, so wag maar net nog ’n minuut. Wat maak jou dan nou soveel beter as die bestuurder agter jou dat jý oor die verkeerslig mag jaag? Padreëls is daar om ’n rede.

Nog iets wat baie ongelukke veroorsaak, is spoed. Dit sal lekker wees om 100km/h in die stad te ry, maar jy mag nie. So hoekom sal ek nou ander se lewe in gevaar stel sodat ek die jaagduiwel binne my kan bevredig? Dis net nie reg nie.

As mense net ’n bietjie verantwoordeliker en geduldiger begin bestuur, sal die padsterftes ook afneem.

Dit is soms moeilik om koel en kalm te bly as ’n minibus-taxi voor jou insny. Die Christen binne jou word dan beproef. Dit verg baie selfbeheersing om nie dan vingertaal te praat nie.

Ek maak niemand sleg nie, maar al wat ek vra, is dat ons net ’n bietjie meer geduld moet hê as ons bestuur. Onthou Speed kills. Arrive Alive.

Veilig ry!

- Volksblad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R350000

ERP Developer

JHB - Southern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R240000

VB.NET Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R320000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

TOYOTA

Corolla 140i
2007
R 109,995.00

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2012
R 109,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.