‘Musiek kan die wêreld verander’

2010-03-09 13:53

“Music can change the world because it can change people.” Dit was die woorde van Bono van die Ierse rockgroep U2.

Dit is presies met dié gesindheid dat plaaslike kunstenaars eersdaags hul talente saamspan om geld vir die Blue Butterfly Foundation tydens die musiekfees Bril Fest in te samel.

Die Blue Butterfly Foundation is gestig om te help met Jaco Steenbergen se mediese koste nadat hy in November 2009 ’n elektriese skok in ’n fratsongeluk opgedoen het.

Bril Fest is ’n eendag-musiekfees wat beloof om ’n hoendervel-ervaring te wees.

Die kunstenaars wat gaan optree, is Retrospeksie, Apeklap, Kinders van Vandag, Chidori, Audio Nebula, Oros in ’n lang glas, Vrede Verslaaf, Colour Blind en Dirk Hanekom. Indien die fees genoeg ondersteuning kry, beoog die organiseerders om die fees een keer per kwartaal te hou.

Die fees was die geesteskind van Sean met die Bril en Paul Carter wat oor al die jare van saam musiek maak heen nog altyd geweet het musiek kan die wêreld verander. Die twee beskou Bril Fest as die perfekte geleentheid om dié teorie te bewys.

Sean met die Bril het ’n liedjie, Gee my jou hand, spesiaal vir Jaco geskryf, en dit saam met al die kunstenaars wat by die fees optree, opgeneem. Die liedjie kan gratis by www.brilfest.co.za afgelaai word.
 

binne volksblad

Weather
Lottery
Cpt: 22-34°C Sunny. Hot. Pta: 18-29°C A few showers. Morning clouds. Warm.
Jhb: 17-27°C Showery. Partly sunny. Mild. Bloem: 17-28°C Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-28°C Morning clouds. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 119,900.00

CHEVROLET

ORLANDO 1.8LS
2011
R 239,994.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 1.9 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2008
R 155,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.