Gaan Kovsies op 18 Mei hul kruisies trek? (vox pop)

2011-05-10 06:00

SUID-AFRIKA is in rep en roer vir die munisipale verkiesings wat op Woensdag 18 Mei plaasvind.

Baie mense wonder nog langs watter party se naam hulle hul kruisie gaan trek.

Maar wat sê die Kovsie-studente? Kampus-Volksblad het gaan uitvind of hulle gaan stem of nie.

Rashied Adams, a second-year student in Geology, said, “Yes, because it is my right. If I want to see a change in my country I will vote for the party that I think will deliver that change.”

Angelo Pienaar, ’n tweedejaar-student in B.Sc. Agric., sê: “Ja, omdat dit my eerste keer is en ek is voor op die wa daaroor!”

Keitumetse Esau, a B.Com. IT-student, says, “Yes, the leadership in our country has to be as impartial as possible. If we all refuse to vote, leadership in this country will fail.”

Carien Sapsford, ’n tweedejaarstudent in B.Verbruikerswetenskap, sê: “Ja, ek gaan stem, want ek wil ’n verskil maak in die land.”

KT Hlohole, ’n student in B. Admin, sê: “Nee, want ons weet klaar wie gaan wen.”

Stephan Kassier, ’n tweedejaarstudent in B.Sc. Landbou, sê: “Ja, ek gaan stem om my deel vir die land te doen.”

1 2

4 5 6

Foto's:
1: RASHIED ADAMS
2: KEITUMETSE ESAU
3: ANGELO PIENAAR
4: CARIEN SAPSFORD
5: STEPHAN KASSIER
6: KT HLOHOLE

- Volksblad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Java Developer (Team Leader)

JHB - Northern Suburbs
Network IT Bruma
R35000 - R42000

Database Administrator

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R550000

DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R550000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

TOYOTA

Corolla 140i
2007
R 109,995.00

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2012
R 109,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.