Waarskynlik die oudste bastergemsbokkoei ter wêreld het enkele dae gelede haar 20ste lewensjaar gevier. Jens Friis het vir Granny gaan kuier.
Die versugting na hulpbronne plaas druk op die planeet se biodiversiteit en begin nou om SA se toekomstige veiligheid te bedreig.
Skaars 'n jaar nadat 'n storm losgebars het oor die Universiteit van die Vrystaat (UV) oor die sogenaamde Reitz-walgvideo is daar nóg 'n video. 'n Video waarin vier wit Huiskomitee-lede (HK) ontgroen word is die nuutste skokvoorval op die UV-kampus.