Die Vrystaatse departemente van vervoer, paaie en polisie het ’n skuldrisiko van R4,2 miljard op die provinsiale fiskus geplaas.
Die Greytownse evangelis mnr. Angus Buchan het die naam Mighty Men Conference as handelsmerk laat registreer om die misbruik daarvan te voorkom.
Jannie du Plessis, Springbok-rugbyspeler, het vlugtig met Jóhann Thormählen in Bloemfontein gesels oor die belangrikheid daarvan om balbesit te behou en vir die volle 80 minute van die wedstryd te speel. Video: Charl Devenish