‘n Polisieman is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal nadat hy by sy huis in Kuilsrivier geskiet is, het paramedici gesê.
‘n Sekuriteitswag by ‘n vulstasie veg om sy lewe in ‘n hospitaal nadat hy tydens 'n staking in Kaapstad aangerand is.
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien